2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1768 Geelslang Road, Marloth Park, 1321, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Pheasant's Crest is in Marlothpark, net suid van die Krugerwildtuin en bied gehalteverblyf aan 'n paartjie. Dit is binne bereik van die winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede.
Die eenheid het lugversorging in die slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en-suite badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Daar is ook 'n buitestort.
Die kombuis is toegerus met 'n elektriese stoof, yskas, ysmasjien, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei.
Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n slim-TV met Netflix, Prime Video, HBO, Hulu, Disney Plus, Apple TV en Paramount Plus. Daar is ook gratis WiFi.
Die eenheid lei na 'n stoep met 'n etenstafel en stoele, en 'n plonspoel om in af te koel.
Daar is heerlike braaigeriewe langs die groenstrook waar gaste die bosveld kan geniet.
Gaste het veilige onderdakparkeerplek op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Rick Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 33
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 1768 Geelslang Road, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Pheasant's Crest het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1768 Geelslang Road, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang