5 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 19 Mettlerkamp Street, Riverglades Estate, Knysna, 6570, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Phoenix 34S bied selfsorgverblyf met pragtige uitsigte in 'n voëlbewarea op Riverglades Estate in Knysna.
Hierdie houthuis bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 1 stapelbed en 1 enkelbed. Die badkamer het 'n stort-oor-bad en aparte toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, lugbraaier, broodrooster, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Dit lei na die etenstafel geskik vir 6 en die sitarea met 'n rusbank en TV.
Gaste kan maaltye op die balkon geniet en die uitsigte inneem. Daar is 'n braai-area en veilige parkeerplek. Featherbed Co is 4,3 km km vanaf die verblyf en Knysna Yacht Club is 5 km ver.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Nicolene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 19 Mettlerkamp Street, Riverglades Estate, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Gaste dink Phoenix 34S het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
19 Mettlerkamp Street, Riverglades Estate, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Sien kaart- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang