Pick your preferred language

English

Afrikaans

+30
Selfsorg in Ramsgate

The Gilded Dragonfly Guesthouse

5 gaste

2 slaapkamers

4 beds

2 badkamers

  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Edge Road, Ramsgate South, 4285, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Die Gilded Dragonfly Guesthouse is 'n selfsorg-dorpshuis op die gasheer se eiendom, in die subtropiese area van Ramsgate South. Die eiendom is ideaal geleë 5 minute van die strand, restaurante en winkels in die omgewing af.

Hierdie dubbelverdieping-dorpshuis het 'n privaat ingang en bestaan uit 2 slaapkamers met lugversorging en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer, sitkamer en eerste badkamer is bo; die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte bed, en daar is 'n enkelbed vir 'n 5de persoon. Onder is die tweede slaapkamer toegerus met 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer is toegerus met 'n stort, en die tweede badkamer het 'n handstort oor die bad.

Die goed toegeruste kombuis bevat 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n tweeplaatstoof, 'n koffiemasjien, 'n ketel, breekware en eetgerei, en ander basiese toestelle om te gebruik. Die sitkamer bo lei na 'n privaat balkon, waar gaste dikwels walvisse in die verre see kan sien.

Die meenthuis het ook 2 TV's met volledige DStv-kanale, en noodsaaklikhede soos badhanddoeke, linne, kussings, handseep en toiletpapier word voorsien. Daar is parkeerplek vir 1 voertuig op die perseel.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Verwarmer
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Clive Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Edge Road, Ramsgate South, 4285, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink The Gilded Dragonfly Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 165
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 165
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 165
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Edge Road, Ramsgate South, 4285, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA80326fcd266a28c5df740ece85fd31533ffe61f7ac33cb4c3caad00f4c5d1e50983a72e1c39c4f394cd75d673be72d2eb4b5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 165 per nag (plek vir 5) 2 5 1 5 Edge Road Ramsgate South 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.901666451876 30.338013637365

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang