+27
Gastehuis in Bojanala

Phomola Guesthouse

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.4
Refilwe M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

It was great. It was great, the staff are very friendly and welcoming. The only issue is that there is no water in the middle of the night, for showers and toilets, until the next morning, but nevertheless the place is very clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wynand Snr J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Was awesome. Was puik diens asook gasvryheid was onverbeterd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abrie K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Baie vriendelik en gasvry. Straat na Phomola in slegte toestand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois B
1 nag
3.2
Feb 2026

Sleg geslaap. Die koffie stasie was leeg, geen koffie, suiker of creamer nie, leë pakkies is teruggesit in die bottel en nooit gecheck nie. Die drukpomp is reg buite my skuifdeur, loop die hele aand aan en af, baie hard en steurend. Die asbakkie op die stoep is nooit skoongemaak van die vorige gaste nie, net nie netjies nie. Ek rook nie meer nie en het nie daar gesit nie, so dit is nie 'n massiewe probleem nie. Die buite lig is die hele nag aan, en die gordyne is nie baie dig nie, so dit lyk heeltyd of die son besig is om op te kom.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Marissa D
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2025

Vinnig, maar lekker! Lieflike plek. Ons het blyplek gesoek vir 'n aand, en Phomola het perfek gewerk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Mike P
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Nov 2025

Nice. Only stayed 1 night. Arrived late and left early. Accommodation basic but the bed was very nice and had a great hot shower.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Remolebogile M
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Nov 2025

It was okay. It was okay, but there was no electricity when we came back from an outing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Judy Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 11 maande

Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek

129 De Kroon Avenue, Brits, 0250, Noordwes

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5666ebdbd166cf8229a99bb8867673d60abfee95d07baa179e1cb9778df3c4ef3b5ba5a5e0fd6ea1b463417f01f3c0da9d43?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 129 De Kroon Avenue Brits 0250 Noordwes 021 201 8901 14:00-17:00 09:00 -25.6623919 27.7966625
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang