+12
Selfsorg in Keimond

Phumla

8 gaste

4 slaapkamers

6 beddens

3 badkamers

  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 5 Perlemoen Street, Kei Mouth, 5260, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Phumla is 'n ruim selfsorg vakansiehuis en bied slaapplek vir 8 gaste in die ooskus dorp Kei Mouth.

Die huis beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers en 1 aparte toilet, 'n kombuis, 'n eetarea en 'n sitkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koninginggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n bad en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n enkel bed en lessenaar en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die tweede badkamer het 'n bad, 'n stort en 'n toilet. Linne en bad handdoeke word voorsien. Gaste moet asb. hulle eie swem- en strandhanddoeke bring.

Die oopplan-kombuis met 'n gas stoof en oond, 'n mikrogolf, 'n yskas, eetgerei en breekgoed, potte en panne asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Maaltye kan by die etenstafel geniet word.

Gaste kan in die sitkamer met 'n TV ontspan en DStv kyk. WiFi is ook beskikbaar.

Phumla het 'n groot tuin met 'n omheinde swembad, braaigeriewe en buite-eetarea. Daar is parkeerplek agter 'n geslote hek vir 2 voertuie en 1 sleepwa.

Phumla is 1,5 km vanaf verskeie winkels en restaurante asook die Kei Mond en die veerboot.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Debbie Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 11

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 5 Perlemoen Street, Kei Mouth, 5260, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 300
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 300
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 300
per nag (plek vir 8)
Bespreek

5 Perlemoen Street, Kei Mouth, 5260, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA892567637dd1cf0c4a53b68149092df00e0cfd5a8bb6e8c94854c558851e24d61f6370cce4ef9a4fe06d7da4545275711c96?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 300 per nag (plek vir 8) 5 Perlemoen Street Kei Mouth 5260 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.679393284724 28.372445761347
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang