Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Troupant
- Selfsorg
- Giraffe
- Selfsorg
- Zebra
- Selfsorg
- Leopard
- Selfsorg
- Vlakvark
- Selfsorg
- Guinea Fowl
- Selfsorg
- Impala
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R300 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
'n Terugbetaalbare sleutel- en 'n breekskadedeposito van R300 per eenheid word vereis. Dit is kontant betaalbaar met aankoms en sal net terugbetaal word nadat die eenheid nagegaan is. Dit is gewoonlik binne 48 uur na vertrek.
Let asb. op dat 'n daar moontlik ekstra kostes verbonde is aan verblyf van net 1 nag.
Gaste wat veranderings aan hulle oorspronklike bespreking wil maak, mag moontlik 'n administrasiefooi betaal.
Gaste moet asseblief onthou dat handdoeke en vadoeke nie voorsien word nie. Bring asseblief jou eie saam.
Let asb. daarop dat die bespreking nie bevestig word tensy ons 'n deposito ontvang nie. Al die kwotasies sal op 'n eerste gesien, eerste bedien basis plaasvind.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Farm 745, Eersbewoon Road, Bela Bela, 0480, Limpopo
Sien kaart- Slaapplek vir 25 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang