+118
B&B in Paarl

Picardie Guest Farm

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 58 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Almarie V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Oornag. Baie netjies en skoon. Goed toegerus. Vriendelike personeel. Baie rustig en die perseel is baie goed onderhou. Sal weer van die verblyf gebruikmaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helena V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

A most pleasant stay. Beautiful area and excellent accommodation with welcoming and warm staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lana
Picardie Guest Farm
Thank you so much for your review. Have a wonderful day and look forward to having you back to stay with us. Take care.

Marika En Ja Nika M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2026

Gemaklik, stressvry, ontspan, gerieflik en kindervriendelik. Ons sal vir seker weer daar kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lana
Picardie Guest Farm
Thank you, Marika, for your lovely review, and we look forward to seeing you again soon.

Anthea D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2026

Peaceful. Lovely place, we really enjoyed our stay. The suite, however, is not child-friendly because of the stairs, so it is not a good fit if you have a toddler. The breakfast was great!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lana
Picardie Guest Farm
Dankie, Vir die inligting en ons hoop dat julle weer kom kuier.

Francien A
1 nag
5.0
Jan 2026

Rustig. Stil. Aangenaam. Lekker ontbyt. Lekker oornag. Netjies. Skoon. Vriendelike diens. Heerlike ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lana
Picardie Guest Farm
Dankie, ons hoop dat julle sal vinnig terugkom.

Magda S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2026

Baie lekker daar gebly. Sentrale ligging. Eenheid netjies en skoon en mooi uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lana
Picardie Guest Farm
Hi Magda, Thank you for your special review as we really try to go out of our way to make your stay with us super special. Lana is a gem and you will never leave hungry.

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lana
Picardie Guest Farm
Hi, Thank you for your lovely review, and we hope to see you again soon, even in winter when we have our heated pool.

Sanet N
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mrt 2026

Beautiful, peaceful farm stay. Picardie is a lovely place. It is very peaceful and has a very friendly hostess. I will definitely stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Lana
Picardie Guest Farm
Hi Sanet, Thank you for your lovely review, and we look forward to hosting you again.

Annelie G
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Apr 2026

Was ok. Het lekker gebly slegs 2 nagte. Die deel van die badkamer was nie so lekker nie, deure skuif toe maar tog kan jy deur die gleuf sien. Voel bietjie 'exposed'. Stort drain nie goed nie en die vloere is ook sopnat gemors gewees. Bad is baie, baie klein.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Lana
Picardie Guest Farm
Liewe Annelie, Neem kennis van n ongerief en vra om verskoning. Dit is nog van badens v/d oorspronklike 1970 huisies. Sal dit die stort en badkamerdeure verbeter. Waardeer u tenagroer en gesindheid. Groete Lana Louw Hi Annelie, I am English, Lana wrote this out for me to answer, so I hope it makes sense. Have a lovely evening. Rosie

Karen H
1 nag
4.2
Mrt 2026

Lekker ontbyt. Die ontbyt was super en die staproete is pragtig.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Lana
Picardie Guest Farm
Dankie, Karen, en hoop dat ons sal jou weer sien.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 58

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 650
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 650
per nag, vir 2 mense
Bespreek

8 Laborie Street, Courtrai, Paarl, 7620, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 58 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA19fe4cb8c676e0c7b401d5bc5cd438674283fde480a8ce4744df9aa424cd4cd64e5f140021df4c1476510e3f3a4898316079?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag, vir 2 mense 58 5 1 5 8 Laborie Street Courtrai 7620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.76695945834 18.954781005631
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang