Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Picardie Guest Farm

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 24 resensies vir Picardie Guest Farm
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Gerhard V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard V
Enkelreisiger

Een van die beste plekke waar ek nog gebly het.

Uitstekende verblyf met die vriendelikste ontvangs ooit. Pragtige rustige omgewing waar jy regtig ook net kan ontspan. 5-ster ontbyt en heerlike self-gebottelde fonteinwater.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janine G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese kamer! Fantastiese personeel! Ons het elke oomblik daar geniet!

Fantastiese akkommodasie! Ons kon nie vir 'n beter plek gevra het om te oornag nie! Ruim kamer, lieflik toegerus, skoon linne. Die personeel en eienares is ongelooflik! Hulle gebottelde water is die beste! Koelte bome waaronder ons kon parkeer. Moeite gedoen om ons fietse veilig toe te sluit saans. Ons wasgoed is vinnig gedoen! Ek kan nie wag om julle weer te besoek nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johann M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike wegbreek aandjie in die Paarl.

Ons het lekker gebly - die plaas is baie mooi en die dam is 'n treffer. Die verblyf is eenvoudig en het voldoen aan ons vereistes. Hierdie kamer is onder die hoofhuis en is effens donker en muwwerig, maar dit het nie veel gepla nie. Daar was 'n event op die plaas en daar was harde musiek tot laat in die aand, gelukkig is hierdie kamer relatief ver van die geraas af, maar ons sou graag vooraf wou geweet het van die event. 'n Lekker ontbyt en gasvryheid het daarvoor opgemaak die volgende oggend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charl R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl R
Gesin met klein kinders

Vriendelik en ekonomies.

Baie lekker gebly, vriendelike hulp en baie mooi area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ruwaldo S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Ruwaldo S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Glad nie op standaard vir die koste.

Die kombuiswasbak het nie warm water nie. Die kraan draai heeltemal los as jy dit oopmaak ook nog. Ons het met aankoms was die plek vuil van vorige woners neem ek aan. Asdrom ook. Daar was geen mop. Geen besem. Geen papbakkies. Geen bakke vir kosmaak, slegs twee koppies, twee borde en eetgerei. Nou hoe moet mens kosmaak. Of self uit wat moet mens eet. Die plek het geen skottelgoedseep. Geen wasspons. Die een lig teen die muur was stukkend en onvolledig self. Die kas het geen rakke binne vir pakplek vir klere, en het een hanger in die kas. Wie kyk en wie hang. Als was heeltemal ongerieflik en kan nie glo ek't vir dit betaal nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Picardie Guest Farm se terugvoer

Goeie dag mnr Ruwaldo ,

Hiermee erken ons die ontvangs van U resensie . Ek is egter teleurgesteld dat U nie direk met my die aangeleentheid bespreek het nie . Ons was tog immers heeltyd in kontak en beskikbaar selfs by ontbyt , in die kantoor of by uit boek . U bespreking van die besprekingsplatform was vir ʼn dubbelbed kamer met bed en ontbyt . Hierdie kamers het ʼn baie basiese toonbank met ʼn mikrogolf , ketel en yskassie vir U nodigste behoeftes om iets warm te maak /verkoel ens. Daar is ʼn vullis drommetjie, skottelgoedseep in die kombuis kassie .Hierdie kamers word daagliks gediens en ontbyt is ingesluit by die fooi . Die kothuise waar U vriende met kinders gebly het is selfsorg eenhede met n groot drom, besem, mop ens. Ontbyt word nie hier by ingesluit nie . Wens U het die vrymoedigheid gehad om eerder met ons te gesels as die skade te maak met U resensie . Ons sou U eerder gelukkig wou weg sien as om agterna die ongelukkigheid op ʼn publieke resensie te lees . Die goeie gees waarin ons almal uit mekaar is ,was dus ʼn miskonsepsie. Ek vrae omverskoning vir die ongerief .

Groete Lana Louw

Picardie Guest Farm
Mark G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mark G
Gesin met tieners

A good sized cottage with 2 bedrooms with a double and 2 single beds, large kitchen and lounge area with limited DStv and no rugby channels.

The farm is great - you can swim in a dam or a pool. They supply spring water from their spring. Our shower had a curtain not glass per the pictures, so it was difficult to stop the water splashing in the bathroom, but not a big deal. The fans in each bedroom were a win when the temperature hit 38 degrees - thank you. The Wi-Fi is great and worked well.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlene J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene J
Enkelreisiger

Stunning.

Dit is 'n wonderlike plek en so mooi omgewing en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kari F - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kari F
Saam met vriende

Baie gemaklik.

Alles wat nodig was is beskikbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeannette S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeannette S
Gesin met tieners

Baie rustige atmosfeer so langs die dam. Sentraal geleë. Netjies en skoon. Ons het die rustigheid baie geniet.

Baie dankie vir die ontvangs en hulp. Kan hulle beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dirk F - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk F
Gesin met klein kinders

Perfect.

Very friendly and helpful staff. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanya L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tanya L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike oornagplekkie!

Ons het heerlik gebly. Eenheid was goed toegerus met alles wat ons nodig gehad het. Ontbyt was ook heerlik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadia N - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia N
Gesin met tieners

Had a fabulous stay. Tranquil, beautiful, just loved it.

Extremely helpful and friendly staff. The owner was absolutely amazing, beautiful, inside and out. Very helpful and supportive. Thank you, Picardie Guest Farm, for an amazing stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juanita J - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita J
Gesin met tieners

Very pleasant and highly recommended.

Picardie Guest Farm was indeed "home away from home", with the most friendliest people and indeed a place that we will go stay at again. Within walking distance of restaurants, shops etc and a view of Paarl, indeed a great location!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johann V
Gesin met tieners

Voldoende vir ’n paar dae se besoek.

Picardie Plaas is ’n mooi plek. Die eenheid was skoon en toegerus vir 4 mense. Ons was 5 en het bietjie gesukkel om saam te kon eet. Die mense was vriendelik en daar is heelwat te doen op die plaas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anel E - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel E
Saam met vriende

Baie veilig en kindervriendelik

Die kinders het dit vreeslik geniet by swembad en om na padstal met diere te gaan. Is regtig waarde vir geld en baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janita R - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janita R

Wonderlik, mooi en baie gerieflik.

Ons het baie lekker gebly by Picardie Guest Farm. Die plekkie is netjies uitgelê en is naby aan al die besienswaardighede. Die kamers was netjies en skoon en die kombuis was gerieflik groot. Lieflike mense en puik diens. Die uitsig oor die dam was net so mooi. Ons beveel die plekkie aan vir enige iemand!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rone B - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rone B
Enkelreisiger

Rustig en mooi. Lekker plaasatmosfeer.

Rustige atmosfeer. Heerlike bed en beddegoed. Die aircon het die koue verdryf, heerlik knus en warm binne die eenheid. Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Dankie Louis en Lana vir die lekker geselsies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corne V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne V
Besigheidsreis

Omgewing is baie mooi en neem mens se gedagtes op vakansie.

Uitleg is baie mooi gedoen en baie gasvry. Sal enige kliënt aanraai om Picardie te ondersteun.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hester V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester V
Gesin met tieners

Netjies, vriendelik en waarde vir geld.

Dis 'n pragtige plek wat netjies en skoon is. Baie vriendelike personeel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nelia V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelia V
Gesin met tieners

Dit was heerlik gewees en ’n pragtige ligging en uitsig.

Ons het dit baie geniet. Altyd met ’n glimlag en baie hulpvaardig gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanya V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese verblyf in Paarl!

Ons het baie lekker gebly by Picardie! Daar is baie foto's om te neem op die perseel, en daar is 'n dam vir swem, sowel as 'n warmwater-swembad. Die uitsigte is wonderlik. Paarl Rock en die Taalmonument is baie naby, en Laborie-wynlandgoed is langsaan (loopafstand). Verder kan mens Uber tot waar jy wil wees. Elzaan en Juanita is super vriendelik en behulpsaam. Die eienaars doen baie moeite met die plek.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marieta H - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marieta H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike uitsig en baie rustig.

Die uitsig op die Bolandse berge en die plaas atmosfeer is onverbeterlik. Die ontbyt kan dalk bietjie meer aandag kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin L - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin L
Enkelreisiger

Baie gemaklik en vriendelike diens

Die enigste probleem was dat die eenheid bo myne se lugversorger water gedrup het op my eenheid se afdak, wat ’n irriterende geraas deur die aand veroorsaak het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annalizab.co. J - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalizab.co. J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike gasvryheid.

Dis 'n pragtige plaas met baie gemaklike kothuise. Die familie is uiters gasvry en ons is onder andere bederf met heerlike tuisgebakte beskuit. Die verblyf en ontbyt is baie goeie waarde vir geld. Die plaas is uiters sentraal geleë met maklike toegangroetes na die snelweg en ander besienswaardighede in die omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 550
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Laboriestraat 8, Courtrai, Paarl, 7620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA984473f16edce46808655ad8a20625a8df402d8bbf1819e46de9a098f5a9471c7de6f97db06751723035d32c0516f5936013?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 8 Laborie Street Courtrai 7620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.76695945834 18.954805145512
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem