+11
Selfsorg in Parys

Pillow Place

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 63 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Monique H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Gerieflik. Bekostigbaar. Lekker. Die eenheid is perfek ingerig vir 'n oornagslaapplek (of selfs vir 'n langer tydperk). Ons was veral beïndruk met die ekstra goedjies wat nie altyd beskikbaar is by ander plekke nie (weber, braaibak, charcoal, ens.).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneke W
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2026

Baie lekker gebly. Die plek is baie netjies, skoon met alles wat jy nodig het. Dekor is pragtig. Sal weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen P
Kort verblyf
5.0
Mei 2026

Recommended. Peaceful setting, centrally located. Lovely place, felt secure.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theuns D
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

Uitstekend, 100% voldoende. Baie lekker gebly. Plek is regtig waarde vir geld en sal dit vir seker aanbeveel. Diens is ook uitstekend. Plek bied alles wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard M
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Feb 2026

N goeie lafenis na 'n lang dag. Beslis die moeite werd en rustig ontspan na 'n lang dag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anina H
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2026

Pleasant. Relaxing. Just what we needed for a short overnight stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Theresa N
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2026

Veilig en stil. Ons het lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hemant Anthony R
Kort verblyf
4.0
Jun 2026

Pleasant and comfortable. I had a pleasant stay and found the accommodation comfortable, clean, and well maintained. I was very satisfied with my stay and would gladly recommend it to others.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Lisa B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Kommervry, rustige en netjiese verblyf. Dis 'n gemaklike, netjies en oulike eenheid met alles wat nodig is vir selfsorg. Die bed het ook gesorg vir 'n goeie nagrus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sunika D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Gerieflik. Baie netjies en skoon. Ons het baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 75

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Bespreek

26 1st Avenue, Parys, 9585 , Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc7316eeb5fba8046569f1003d79ab2685e3f5615fd485d02f2e3baae60c52968d7b02a9e26e39e170630777a242ee24e460c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 63 5 1 5 26 1st Avenue Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -26.916229773699 27.451517204697
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang