20% af Kry 20% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vanaf 17 Feb 2020 tot 1 Okt 2020.
Parys Akkommodasie by Pillow Place | LekkeSlaap
+12
+12

Pillow Place

3 resensies
Selfsorg
  • Weeksdagaanbod - Kry 20% af
  • Vanaf R500 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eerstelaan 26, Parys , 9585 , Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Pillow Place bied gehalteverblyf vir 'n sakereisiger of 'n paartjie in Parys. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede in die dorp.

Die eenheid is op die eienaars se woonerf en het 'n oopplan-uitleg met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Daar is 'n mikrogolf, stoofplaat, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei in die kombuisie.

Die kamer het ook 'n TV met DStv en 'n eet area. Komplimentêre WiFi word voorsien indien verskaffer beskikbaar is.

Daar is Weber-braaigeriewe en veilige onderdakparkeerplek op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by Pillow Place sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Pillow Place
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Eerstelaan 26, Parys , 9585 , Vrystaat
  • Gaste dink Pillow Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eerstelaan 26, Parys , 9585 , Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA49d1d130e58708002afa1a1c3497bb56d00acd94353050df594d8fd7359650e66c3700da52cc8de363e67abdc625c869d35c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R500  per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 26 1st Avenue Parys 9585 Vrystaat 086 999 0018 12:00-20:00 10:00 -26.916229773699 27.451517204697
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za