5 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 70 Kudu Road, Marloth Park, 1321, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Pillows Luxury Safari Villa is 'n selfsorgvilla in Marlothpark, ideaal vir 'n gesin van 5 wat op soek is na 'n Afrika-wegbreek in die bos.
Die villa beskik oor 2 slaapkamers, elk met 'n en suite-badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Elke slaapkamer het lugversorging en linne word voorsien.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, ysmasjien, skottelgoedwasser, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n ontbythoekie, gemaklike sitplek, 'n enkelslaapbank en 'n TV. Die villa het 'n omsetter en JoJo-tenk vir deurlopende toevoer van elektrisiteit en water. WiFi en 'n alarmstelsel is beskikbaar.
Gaste kan by die swembad ontspan, panoramiese uitsigte vanaf die uitkyktoring met 'n sitkamerstel geniet, of in die houtvuur-warmbad met 'n uitsig oor die bosveld ontspan. Die villa het 'n boma en kaggel met 'n ingeboude braai. Gaste kan vrylopende kameelperde van die privaat Kameelperd-voertoring voer of sebras kyk.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Thies Geverifieer
Eiendomme 8
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 70 Kudu Road, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Pillows Luxury Safari Villa het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
70 Kudu Road, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang