- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 262 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Pine Lake Drive, White River, 1240, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
African Sky Hotels - Pine Lake Inn is in Mpumalanga se bosveld geleë en is 'n pragtige hotel met 'n uitsig oor die Longmere-dam. Hiér kan gaste van die stadsgewoel ontsnap en heerlik ontspan. Die hotel is net 35 km vanaf die Krugerwildtuin.
Hierdie hotel bied 'n verskeidenheid kamers soos Standaardkamers, Deluxe-kamers, Koningkamers en 2 Presidensiële Suites. Die kamers het dubbelbeddens of koninggrootte-beddens met vars wit linne. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad en 'n stort.
Ander geriewe in die kamer sluit gratis WiFi, 'n TV en tee- en koffiemaakgeriewe in. Party van die Deluxe-kamers het 'n uitsig oor die swembad en party van die Koningkamers het 'n uitsig oor die meer. Gaste kan maaltye buite geniet en die uitsig oor die dam inneem. Die restaurant op die perseel bied 'n verskeidenheid keuses van maaltye en buffets.
Die hotel is net 'n kort entjie vanaf die Panoramaroete, Pelgrimsrus en die Sudwala-grotte. Daar is 'n 9 putjie-gholfbaan op die perseel en gaste het toegang tot dit.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Martha Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Pine Lake Drive, White River, 1240, Mpumalanga
- Gaste dink African Sky Hotels - Pine Lake Inn het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Pine Lake Drive, White River, 1240, Mpumalanga
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 262 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang