+15

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.7
Funeka G
Kort verblyf
5.0
Des 2025

Enjoyed my stay. Very safe and accessible to the mall, and the host is super friendly. Quiet neighbourhood.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roux S
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Baie lekker gebly. Ja. Sal beslis weer hier bly. Lekker swembad, tuin en braai geriewe. Kombuis het alles gehad wat ek benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vicky V
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mrt 2026

Veilige bekostigbare verblyf, naby hoofroetes, en winkelsentrums. Die eenheid was netjies, die bed was baie gemaklik. Die beddegoed was skoon. Die ontvangs was vriendelik en behulpsaam. Die gasheer was vriendelik en het baie gou na jou toe teruggekom. Daar was 'n fout met die swembad, maar ons was nie daar om te swem nie, so dit was nie 'n probleem nie. 'n Mens sou dink omdat dit op Forest Drive is, dat die verkeer jou sou pla, maar in die eenheid self het ons niks gehoor nie, en ons het met die vensters oop geslaap. Die eenheid is loopafstand van die Howard Centre, en toegang na die N2 is regtig net om die draai. Ons was vir 'n konferensie in Century City, en selfs met die padwerke op die N7 het ons glad nie gesukkel met verkeer nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha I
Kort verblyf
4.0
Jan 2026

Comfortable, Safe but the pictures are not what the place looks like anymore. The photos on the website are definitely outdated. The place does not look like that at all; it really is deceptive, and they need to state on the landing page that the air con is not working, not only once you have paid.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Clare B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Des 2025

We really enjoyed our time. Thank you. The accommodation was spacious and private. However, we booked due to there being a swimming pool, which unfortunately looked like it had been unusable for about 5 months. Please bring your own milk, sugar, coffee, salt and pepper.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Lang verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Des 2025

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Kase Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 3)
Bespreek

56 Forest Drive, Pinelands, Cape Town, 7405, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA16fffd0a345b9e5d634637c5affbb96274b3f77a580570d0b53a4069bb5234a9de1e67b0cff32c6eb05b040b92932fe9266b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 3 mense 6 5 1 5 56 Forest Drive Pinelands 7405 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9403673 18.5019297

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang