+20

3 gaste

1 slaapkamer

2 beds

1 badkamer

  • 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 56 Forest Drive, Pinelands, Cape Town, 7405, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Pinehouse is 'n knus tuinkothuis in Pinelands, 'n voorstad van Kaapstad. Dit is 'n ideale toevlugsoord vir 'n paartjie, klein gesin, sakereisiger of solo-verkenner.

Die kothuis beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer en bied slaapplek aan 3 gaste. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed, terwyl die badkamer toegerus is met 'n stort oor die bad.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, induksieplaatstoof, tweeplaatstoof met 'n mini-oond, en 'n mikrogolfoond.

Gaste kan op die patio ontspan of 'n verfrissende swem in die swembad neem. Braaigeriewe, gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Die kothuis is gerieflik naby Howard Centre geleë, wat inkopies by Woolworths, Pick n Pay, banke en 'n munisipale biblioteek bied. Dit is ook naby GrandWest Casino, Vincent Pallotti en Rooi Kruis hospitale, en ongeveer 10 minute vanaf beide die lughawe en Kaapstad CBD.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Volledige kombuis
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Kase Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 9 maande

Ligging

  • 56 Forest Drive, Pinelands, Cape Town, 7405, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pinehouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 3)
Bespreek

56 Forest Drive, Pinelands, Cape Town, 7405, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcc828ac10ad8f2314bef5fa57eea50d416ebd0203eb3d6e124393bcfda7e6279b9b3bad720e978331bd1e4ff9ddb1df43afb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 3 mense 1 5 1 5 56 Forest Drive Pinelands 7405 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9403673 18.5019297

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang