+12
Selfsorg in Keimond

Pipe Dreams

14 gaste

6 slaapkamers

9 beds

4 badkamers

  • 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 19 Donax Drive, Kei Mouth, 5260, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Pipe Dreams bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf in 'n bekoorlike huis in Keimond, stapafstand vanaf die strand. Dit is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende wat vakansieverblyf soek.

Die huis bied slaapplek aan 12 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 'n hoofhuis en 'n woonstel met 6 slaapkamers, 3 badkamers en 'n aparte toilet. Elke slaapkamer het óf 'n koningingrootte-bed, 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens, óf 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed vir kinders. Elke badkamer het óf 'n bad en 'n stort óf slegs 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplankombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, kaggel en gemaklike rusbanke. Die huis lei na 'n houtstoep met sitplek en 'n tuin met 'n buitebraai.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Kaggel
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Wendy Geverifieer

Eiendomme 27

Resensies 38

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 19 Donax Drive, Kei Mouth, 5260, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 14)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 14)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 14)
Bespreek

19 Donax Drive, Kei Mouth, 5260, Oos-Kaap

Sien kaart
  • 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA215807271f9b2d5d16a8a2aa89b6cb68c64fef1a2f6042bea4eaa574c664de44fe6db53e9705843e5d56778063e885959df2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 14) 19 Donax Drive Kei Mouth 5260 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.687159394722 28.373316760713
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang