Piwe's Sandton Terrace
4 gaste
2 slaapkamers
2 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 25 Minerva Avenue, Sandton, Johannesburg, 2196, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Piwe se Sandton Terrace is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in Sandton. Dit is ideaal vir vriende, familie en sakereisigers wat op soek is na 'n rustige en gerieflike tuisbasis vanwaar hulle die omgewing kan verken en geniet.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Beide slaapkamers is ingerig met 'n dubbelbed en albei het toegang tot hul eie en suite-badkamers. Die eerste en suite-badkamer is toegerus met 'n bad en stort, terwyl die tweede en suite-badkamer 'n stort het. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is beskikbaar vir ekstra gerief. Die leefarea is ingerig met 'n gemaklike rusbank, 'n TV en 'n eetkamertafel. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste kan 'n oulike balkon en veilige parkering op die perseel geniet. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby, met O.R. Tambo Internasionale Lughawe ongeveer 31 km weg, en Lanseria Internasionale Lughawe ongeveer 27 km weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.7/5
Alimama Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 28
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 25 Minerva Avenue, Sandton, Johannesburg, 2196, Gauteng
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
25 Minerva Avenue, Sandton, Johannesburg, 2196, Gauteng
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang