LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+41
Gastehuis in Gariepdam

Plaastoe Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 121 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Cindi C
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Okt 2026

Pragtige plekkie! Plaasgevoel, rustig en skoon. Voel soos 'n ander wêreld. Pragtige plekkie! Plaasgevoel, rustig en skoon. Voel soos 'n ander wêreld. Gasvrou se kos was ook heerlik gewees. Sal definitief weer oorbly in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marion T
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2026

Heerlike plaasverblyf. Ons het baie lekker gebly. Die huisie was skoon en gerieflik. Ons kan die plek definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adriaan Smuts M
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Heerlike plaasverblyf met vriendelike mense. Gasvrou het ons weer vriendelik ontvang. Heerlike aandete geniet. Goed toegeruste verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Meloné
Plaastoe Gastehuis
Baie dankie vir julle wonderlike 5-ster-resensie! Dit was ’n groot voorreg om julle weer by ons te ontvang. Ons is so bly julle het die aandete geniet en die verblyf gerieflik gevind. Ons sien uit om julle weer te verwelkom!

Linda D
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Baie vriendelike verwelkoming. Netjiese en goed toegeruste kamers. Heerlike ete! Wonderlike plaaservaring. Baie lekker gebly en die gasvrou se ete was tien ster!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Meloné
Plaastoe Gastehuis
Baie dankie vir die pragtige resensie. Dit was ’n voorreg om julle te ontvang, en ons is baie bly dat julle die verblyf, plaaservaring en ete geniet het. Ons waardeer julle ondersteuning opreg.

Marieke G
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2026

Clean, safe and wonderful attention to detail. Lovely stay, perfect and on route.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Meloné
Plaastoe Gastehuis
Baie dankie dat julle die tyd geneem het om 'n resensie te skryf. Ons waardeer julle terugvoer en is bly dat julle ons gastehuis as skoon, veilig en gerieflik ervaar het. Dankie vir julle ondersteuning en alles van die beste vorentoe.

Dirk C
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Jun 2026

Huislike atmosfeer, gerieflik en skoon. Ons is hartlik en gasvry ontvang. Ons het heerlik gebly. Huislike atmosfeer, gerieflik en skoon. Ons is hartlik en gasvry ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Meloné
Plaastoe Gastehuis
Baie dankie, Dirk, vir julle mooi woorde! Dit was heerlik om julle by Plaastoe Gastehuis te ontvang. Ons is so bly julle het julle kuier geniet, en ons hoop om julle sommer gou weer hier op die plaas te sien.

Nico V
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Jun 2026

Alles perfek, net wat ek en my gesin nodig gehad het. Uitstaande en egte plaas-gasvryheid, met persoonlike aandag. En moenie die skaapboud en plaasgroente misloop nie - dis 'n feesmaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Meloné
Plaastoe Gastehuis
Sho Nico, baie dankie vir hierdie kosbare terugvoer! Dit was vir ons 'n voorreg om julle as gaste te kon ontvang. Sulke mooi woorde bemoedig ons opreg. Wat 'n pragtige gesin is julle! Julle het hier aangekom as gaste, maar as familie weggery. Ons hoop regtig ons sien julle weer. Vriendelike groete Meloné

Christo V
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2026

Awesome stay. We really loved the farm vibe and enjoyed the stay. The hosts were very friendly and loving people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Meloné
Plaastoe Gastehuis
Thank you so much for your kind review! We’re so glad you enjoyed the farm atmosphere and your stay with us. It was truly a pleasure hosting you, and we appreciate your kind words. We hope to welcome you back again soon!

Anonieme gas
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre F
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Uitstekende plaasbly oorslaap. Baie lekker vir 'n oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Meloné
Plaastoe Gastehuis
Baie dankie!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Meloné Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 121

Op LekkeSlaap 5 jaar

Antwoord gewoonlik binne 2 ure
Vanaf
R1 350
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 4 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 350
per nag, vir 4 mense
Bespreek

Off the N1, Buonapartesfontein Farm, Gariep Dam, 9922, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa85221eacf506dc2407fa9692395cabe724ea4cfa3984916ccd75727a69499d3ecda293b4daab52de1f5b3403970a206ad04?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 4 mense 121 5 1 5 Off the N1 Buonapartesfontein Farm 9922 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -30.518274 25.653987
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang