Plan de Dieu
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 24 Siffie Crescent, Vermont, 7201, 7201, Wes-Kaap
- Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Plan de Dieu se Petit Chalet is 'n bekoorlike selfsorg-ateljeewoonstel in 'n Franse Maison-styl villa. Die eenheid is geleë op die grondvloer van die eienaar se eiendom in die rustige voorstad Vermont, naby Hermanus.
Die ateljee is ideaal vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-uitleg. Dit is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Gehalte linne en handdoeke word voorsien. Die leefarea bied 'n knus sitarea en 'n eetkamertafel vir 2.
Die kombuisie sluit 'n yskas met 'n wynkoeler, 'n induksiestoof, 'n elektriese braaier, 'n mikrogolfoond en 'n braaipan in, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei. 'n TV met die volledige DStv-pakket, Showmax en Netflix is beskikbaar in die sitkamer, en gratis WiFi word voorsien.
Alhoewel dit op die eienaar se eiendom geleë is, geniet gaste volledige privaatheid. Veilige parkering is beskikbaar agter 'n afstandbeheerde hek. Gaste het ook volle toegang tot die swembad en braai-area, wat uitkyk oor 'n pragtige groen gordel.
Vermont se diverse landskappe en oorvloedige voëllewe maak dit 'n uitstekende vakansiebestemming, en die skilderagtige kusvoetpad is slegs 10 minute se stap weg.
Let asseblief daarop: Rook is nie binnenshuis toegelaat nie; gaste is egter welkom om buite te rook.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Elna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 24 Siffie Crescent, Vermont, 7201, 7201, Wes-Kaap
- Gaste dink Plan de Dieu het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 24 Siffie Crescent, Vermont, 7201, 7201, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang