Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R185.00 per bespreking
Prys sluit in
- Hillcrest/Gillits/Winstonpark - Raindrops Roof Gesinseenheid
-
Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.
- Hillcrest, Gillitts, Winston Park - Plane Trees Place
-
Tariewe wat vertoon word, is slegs op 'n kamerbasis.
Huisreëls
Let asseblief daarop dat, aangesien dit 'n stil woonbuurt is, ons u vra om dit te respekteer. Geen partytjies word in die eenheid toegelaat nie. Toegang tot die eiendom word ook slegs toegelaat vir die persone wat bespreek het, en geen bykomende gaste word toegelaat nie, tensy dit vooraf gereël is. Die eenheid sal voor en na u aankoms skoongemaak word. Handdoeke word elke 3 dae omgeruil. Die eenheid sal een keer per week skoongemaak word vir verblyf van 7 dae of langer. Let asseblief daarop dat daar honde op die perseel woon. Let asseblief daarop dat inkloktyd na 15:00 en voor 21:00 is. Geen besprekings kan na 21:00 gemaak word nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
101 Jan Smuts Avenue, Winston Park, Gillits, 3610, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang