LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Plane Trees Place | LekkeSlaap
+36

Plane Trees Place

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel hieronder, hef die instansie ook 'n eenmalige R 185 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Hillcrest, Gillitts, Winston Park - Plane Trees Place
Slegs kamer.
Die eenheid word voor aankoms skoongemaak. 'n Daaglikse skoonmaakdiens is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Let wel dat daar honde op die perseel woon.
Hillcrest/Gillits/Winstonpark - Raindrops Roof Gesinseenheid
Selfsorg.

Let wel dat die eenheid slegs vir 'n gesin geskik is. Daar kan 2 volwassenes op 'n koninggrootte-bed slaap en slegs kinders kan in die ander kamer slaap. Dit is nie geskik vir 'n groep volwassenes nie.

Let wel dat daar honde op die perseel woon.
Huisreëls

Let op dat as gevolg van die styging in Covid-19-gevalle, geen skoonmaakdienste tydens die verblyf gelewer word nie. Die eenhede word egter voor en ná verblyf skoongemaak en ontsmet.

Neem asb. kennis dat die verblyf in 'n stil, residensiële area geleë is en gaste word gevra om dit te respekteer.
Geen laatnag-partytjies word toegelaat nie.
Slegs die bespreekte gaste mag die perseel betree.
Let wel dat daar honde op die perseel woon.
Inkloktyd: Voor 21:00
Uitkloktyd: Voor 10:00

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jan Smuts-laan 101, Winston Park, Gillits, 3610, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3j7bKDdEZ6sqxnDSRtNSL5k5zoLmGZCQmRUMvbg8ks8qCj5rrC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650  per nag(plek vir 2) 7 5 1 5 101 Jan Smuts Avenue Winston Park 3610 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-21:00 10:00 -29.816452450124 30.795518976687
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!