+39

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 70 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Trudie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Medicine for the soul! Amazing experience. Wonderful, friendly owner! Situated in a beautiful, unique remote location - just nature, peace and silence. Delicious meal!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roelf G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2026

Sal definitief weer terug gaan. En beveel Plato lodge sonder huiwering aan. Vir ons wat van 'n plaas kom, was dit absolute saligheid! "Home away from home". Lea is 'n uitsonderlike gasvrou, en laat jou dadelik tuis voel. baie dankie!. Die uitsig uit jou kamer is absoluut ongelooflik, en daar is soveel natuur om te beleef en in te neem.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Lea
Plato Lodge
Dit was so 'n groot plesier om julle hier te hê en 'n bietjie te bederf. Dit het gevoel soos familie. Julle is twee awesome mensies. En ek is so bly om julle te ontmoet.

Adri P
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Aug 2025

Lovely, connect with nature. Plain accommodation but the surroundings were amazing. Lea was an amazing host. We travelled with a 6-year-old and it was great. Spent a day on the Orange River.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Wilmien W
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2026

DIE MEES ONGELOOFLIKE OMGEWING - N MENS KAN NIE OPHOU KYK NIE. ONS HET BAIE LEKKER GEKUIER BY LEA OP PLATO LODGE.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Trisha B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Awesome thanks. We had an amazing time. Lea was a wonderful host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lea
Plato Lodge
Thank you, Trisha. You and Peter John felt like family.

Aggi G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

We have made beautiful memories and will definitely be back. The location and surroundings of Plato Lodge are breathtaking. It is peaceful and tranquil, just what you need to rejuvenate. The night sky was also truly magical. We also used the Orange River that is part of the lodge and had a wonderful time fishing for Yellowfish and swimming and relaxing. Our host showed amazing hospitality by going out of her way to accommodate us in order for us to have a great time. Our meals were top-notch! Our dinners were traditionally South African and mouth-watering, which we looked forward to at the end of the day. Breakfasts were wonderful too!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Rus en vrede. Die verblyf was baie gemaklik, die diens vriendelik en die omgewing pragtig. Enigiemand wat wil wegbreek om tyd in rustige stilte te spandeer, sal nie 'n beter bestemming kry nie. Ek moet ook noem dat die kos wat voorberei word, heerlik is en niemand sal honger gaan ly nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lea
Plato Lodge
Baie dankie Herman vir jou resensie. Ek waardeer dit ontsettend baie. Julle is uitstekende gaste en dit was 'n plesier om julle bietjie te bederf. Lea

Morne S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Woorde kan nie beskryf hoe mooi Plato Lodge is nie. Die plek is 'n paradys in die area. Ons was vriendelik ontvang, die kamer is gerieflik en skoon met 'n onbeskryflike mooi uitsig. Ek beveel dit beslis aan vir mense wat 'n rusplek soek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lea
Plato Lodge
Hi Morne Baie dankie vir julle resensie. Ons waardeer dit ongelooflik baie. Mense soos julle maak vir ons die moeite werd om aan te hou. Lea

William V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Great place, great people, limited hot water. Nice people and a nice place. Please note: this is an eco-style lodge. Hot water is only available until about 10pm. There was no hot water the next morning. There is electricity, but in the evening there is enough for phone charging and lights. You can only use hair dryers once the sun shines on the solar panels.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Adriaan K
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Wonderlike ervaaring. Dis afgelee en baie rustig, 'n unieke landskap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 70

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Farm Narries, 7 Daberas, Augrabies, 8874, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeqRApNtfMHpkmz7llljhcEGP0Q9FS9INmPIwMlJhyLNKSri30N?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 2) 70 5 1 5 Farm Narries 7 Daberas 8874 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.510252369221 19.893305897713
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang