Plato Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Plato Lodge is 'n luukse lodge in Augrabies en dit is die perfekte plekkie om te kom rus en na die sterre te kyk. Dit is ongeveer 40 km vanaf Augrabies Nasionale Park en dit is op pad na die pragtige blomme in Namakwaland. Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad na die instansie lei wat geskik is vir lae-grondvryvoertuie.

Daar is 5 dubbelkamers. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed, yskassie en 'n en suite-badkamer met 'n dubbelstort, toilet en wasbak. Daar is ook kamers met 2 enkelbeddens. Geriewe in die kamers sluit 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in. Elke kamer het 'n balkon wat oor die plato en berge uitkyk. Die lodge is omgewingsvriendelik en gebruik slegs sonkrag. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Daar is 'n paar bergfietsryroetes, insluitende die groen roete (5 km), die gevorderde rooi roete (11 km), die wit roete (16 km), die beginners- en gevorderde bruin roete (21 km) en die ekstra gevorderde swart roete (11 km).

Ander doendinge sluit 'n 4x4-roete, voetslaanroetes, foto's neem, eko-ritte, visvang en swem in die Oranjerivier, sandbord en voëlkyk in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Wildritte
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Reisigerstjeks
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Malaria-vrye streek
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Plato Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 490 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za