Pick your preferred language

English

Afrikaans

Selfsorg in Kingsburgh

Plekkie by Die See

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Vasti B
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Excellent place to stay. A lovely house with everything needed for a fantastic holiday. The owners are super nice and accommodating. Would definitely recommend a stay here for anyone wanting a quiet, safe place for a holiday. My 5-year-old twins loved it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melanie
Plekkie by Die See
Baie dankie vir die resensie. Was lekker om julle by Plekkie by die See te ontvang. Hoop ons sien julle gou weer. Plekkie by die See

Rachel V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Ons het net 1 nag oorgeslaap, maar dit was uitstekend en het lekker uitgerus. Wat 'n netjiese, skoon plekkie! Die aircon was 'n groot verligting in die hitte. Alles was net perfek. Goeie WiFi, TV wat werk, selfs kameras wat uitkyk op jou voertuig. Die kids het die swembad geniet. Gasvrou was so behulpsaam, vriendelik en baie tegemoetkomend. Die fotos is presies soos die plekkie lyk. Daar kort geensins iets in die huisie nie. Volgende keer bly ons langer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melanie
Plekkie by Die See
Baie dankie vir julle resensie. Waardeer dit opreg. Hoop om julle gou weer te sien. Plekkie by die see.

Bennie B
1 nag Gesin met tieners
4.6
Des 2024

Baie gerieflik! Melanie was 'n uitstekende gasvrou. Daar was vir ons melk in die yskas, koue water, ys en 3 pakke Simba chips. Dit was baie skoon; die fotos regverdig nie hoe oulik die plekkie is nie. Onthou net swemhanddoeke vir die heerlike swembad teen die braai area, dis baie gerieflik en almal is nog steeds deel van die stoep kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Melanie
Plekkie by Die See
Baie dankie vir julle resensie. Waardeer dit opreg. Hoop om julle gou weer te sien by ons plekkie. Groete Plekkie by die see

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Melanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 5)
Bespreek

66 Berrio Avenue, Berrio Park 29, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAddc536557118dec231c26e53644d37afabe8a12af230a40eb6ce208a6030eddfbd2ee150054d7282f5ec53363da41c78b392?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 5) 3 5 1 5 66 Berrio Avenue Berrio Park 29 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.078143339622 30.856290070859

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang