+15
Selfsorg in Centurion

Plekkie Sonder Die See

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gerhard J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Ruim moderne verblyf. Netjiese moderne verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeannette M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Highly recommended. One of the best guest houses we have ever stayed in. A warm welcome was received from our host and the staff. The place is very spacious, comfortable, well equipped and immaculately clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Piet L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Ons sal vorentoe graag weer die plek bespreek. Ons het lekker gebly. Alles netjies, skoon en nuut. Toerusting/kombuisgereedskap baie meer as wat mens normaalweg sou verwag vir 'n selfsorg eenheid. Net bietjie warm gewees in die gebou, wat tog verstaanbaar is wanneer die temperatuur buite so hoog is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dina B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Rustig, veilig, skoon en netjies. Plekkie Sonder Die See is 'n baie gerieflike, netjiese gesellige plek. Dit is toegerus met alles wat jy nodig mag hê. Ons is vriendelik ontvang en ons gasvrou het baie moeite gedoen om ons tuis te laat voel. Indien nodig sal ons weer by Plekkie Sonder Die See gaan oorslap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Tracy Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 5 maande

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek

3 Belfast Street, Wierdapark, Centurion, 0157, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders onder 1
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA24dfd592f2ce44f0cbd38690d68c799a9c5eb6f54cd3812ab485bded1b0d78649cb80a67c8f7ceaf2ae69320629b9cdcb8bd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 3 Belfast Street Wierdapark 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.872904253255 28.155972409822
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang