+16

Plesier huisie by Riggton River Farm

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 51A Main Road, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Riggton River Farm bied selfsorgverblyf op die oewer van die Breederivier in Bonnievale. Hierdie rustige wegbreek word deur die natuur omring.

Dié oopplan-kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n yskas, stoof, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n etenstafel met stoele.

Buite is daar 'n privaat braai-area en welige tuine. Hierdie verblyf is en 30 m vanaf die Breederivier en naby wynplase en restaurante.

Kamer-opset

1 Leefarea 1 Badkamer

Leefarea

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Marian E
Saam met lewensmaat
5.0
Was baie lekker. Sou koffie waardeer het, maar verder was alles 100%. Dit was heerlik. Lekker windjie wat deur die vertrek waai, het die slaap beslis ...
Sien meer
Nov 2025
Derryn H
Saam met lewensmaat
5.0
Great, peaceful stay. Lovely peaceful stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2025
Leon D
Saam met lewensmaat
5.0
Sal definitief weer daar wil gaan bly! Pragtig, rustig en bekostigbaar! Netjies, skoon, goed toegerus. Ongelooflike stortkop! Het heerlik gebly en sal...
Sien meer
Sep 2025
Sakkie B
Saam met lewensmaat
5.0
Nader aan die natuurskoon kan jy nie kom nie. Dit is 'n lekker plekkie in die natuurskoon. Baie lekker gebly.
Aug 2025
Gail D
Saam met lewensmaat
5.0
Asemrowend. Veral die oggendstappie langs die rivier. Soveel vars lug. Baie oulike plekkie. Die rustigheid is tasbaar. Sjoe, die natuurskoon is iets o...
Sien meer
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Pierre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 51A Main Road, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
  • Gaste dink Plesier huisie by Riggton River Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 51A Main Road, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA85f41f23178ab4fbe54224c0e9fe4b0b8b7b366984892265cca50dd1956da12d22eedd0f0ed84ccff532012fe5b9601facb5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 51A Main Road Bonnievale 6730 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 11:00 -33.9414132 20.0943031
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang