Pick your preferred language

English

Afrikaans

+37

5 gaste

2 slaapkamers

3 beds

2 badkamers

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 2 Suddie Close, Zwaanswyk, Tokai, 7945, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Plotsklaps Self-Catering bied selfsorgverblyf op die eienaars se perseel in 'n kothuis in Tokai, Zwaanswyk. Die eiendom is naby Steenberg Gholflandgoed en die Tokai-woud geleë. Muizenbergstrand is 'n maklike rit weg. Daar is 'n kragopwekker op die perseel en sonkrag.

Die dubbelverdiepingkothuis kan tot 4 volwassenes met 'n kind akkommodeer en bestaan uit 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis met 'n aparte eet- en leefarea. Die hoofslaapkamer met lugversorging is bo en bevat 'n koninggrootte-bed, sowel as 'n enkelbed vir 1 kind en 'n en suite-badkamer met 'n dubbelstort. Die tweede slaapkamer is onder geleë en bevat 'n stapelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad.

Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof op ooghoogte, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Die eetarea, langs die kombuis, het sitplek vir 6 mense en plekke om te sit en te ontspan. Die sitkamer onder bied gemaklik plek vir 5 mense. Daar is 'n televisie, 'n versameling DVD's vir volwassenes en kinders, plus 'n paar speelgoed vir die jongspan. Gratis WiFi is beskikbaar. Die sit- en eetkamer het lugversorging.

Die sitkamer lei na 'n omheinde patio-area met 'n tafel en sitplek vir 6, perfek vir ontbyt, middagete of aandete buite. Die kothuis deel toegang tot die tuin, lapa en swembad. Daar is veilige parkering vir motors binne 'n omheinde oprit.

Die eiendom is geleë in 'n baie veilige area wat omhein is en 24-uur-sekuriteit het.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Rachael Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 2 Suddie Close, Zwaanswyk, Tokai, 7945, Wes-Kaap
  • Gaste dink Plotsklaps het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 550
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 550
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 550
per nag (plek vir 5)
Bespreek

2 Suddie Close, Zwaanswyk, Tokai, 7945, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA77dd153befc301ee51a497f3c683e8dabe0379b5d11fabcbf6a270d6470473f7999875ea88913a25369107c367cc05d88f31?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 550 per nag (plek vir 5) 6 5 1 5 2 Suddie Close Zwaanswyk 7945 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.067383310312 18.417657609787

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang