+22

Ploughman’s Rest

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strydfontein Road, Ohrigstad, 1122, Limpopo
  • Vanaf R2 500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Ploughman's Rest is 'n ruim plaashuis met 'n pragtige groot stoep en tuin, net buite Ohrigstad.

Verblyf word in 3 individueel versierde kamers gebied. Elke kamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die kamers is ruim genoeg vir 'n derde persoon om gemaklik te deel.

Elke slaapkamer het sy eie en suite-badkamer met stort, wasbak en toilet. 2 van hierdie badkamers het ook baddens.

Elke kamer het 'n ingang vanaf die stoep en 'n interne deur wat lei na die sitkamer, eetkamer en kombuis.
Die kamers het tee- en koffiemaakgeriewe, haardroërs, USB-laaiproppe en plafonwaaiers.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, breekware, eetgerei en ander elektriese toestelle, insluitend 'n broodrooster. 'n Boma-area met braaigeriewe is beskikbaar vir gaste om te gebruik. In die sitkamer word 'n TV met volledige DStv voorsien, en gratis WiFi is ook beskikbaar om aan gaste se konnektiwiteitsbehoeftes te voldoen.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar
Mooi uitsig

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Daleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Strydfontein Road, Ohrigstad, 1122, Limpopo
  • Gaste dink Ploughman’s Rest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strydfontein Road, Ohrigstad, 1122, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0MJmLTjuyHEzlg8Gwez8ejkpgRkMsOSvjdXO8NJZwTIYqvUI0C?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 Strydfontein Road Ohrigstad 1122 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -24.729017636949 30.575941614125

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang