Kruger tot Canyons Akkommodasie by Ploughman’s Rest | LekkeSlaap
+22

Ploughman’s Rest

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strydfonteinweg, Ohrigstad, 1122, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 380 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Ploughman’s Rest is 'n ruim plaashuis met 'n pragtige tuin net buite Ohrigstad.

Verblyf is beskikbaar in 3 individueel versierde kamers. Elke kamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die kamers is ruim en gerieflik vir 'n derde persoon om ook te deel.

Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Twee van hierdie badkamers het baddens.

Elke kamer het 'n ingang vanaf die stoep en 'n deur wat na die sitkamer, eetkamer en kombuis lei. Die kamers het tee- en koffiemaakgeriewe, haardroërs, USB-laaipunte en plafonwaaiers.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en ander elektriese toebehore soos 'n broodrooster. Daar is 'n boma-area met braaigeriewe wat gaste kan benut. 'n TV met volledige DStv is beskikbaar in die sitkamer.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Strydfonteinweg, Ohrigstad, 1122, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kruger tot Canyons Limpopo
Vanaf R1 380
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 380
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strydfonteinweg, Ohrigstad, 1122, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0MJmLTjuyHEzlg8Gwez8ejkpgRkMsOSvjdXO8NJZwTIYqvUI0C?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 380  per nag (vir 2 persone) Strydfontein Road Ohrigstad 1122 Limpopo 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -24.729017636949 30.575941614125
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za