- Slaapplek vir 20 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 65 Vry Street, Vryburg, 8600, Noordwes Sien kaart
Beskrywing
Poetry Guestrooms is sentraal geleë in Vryburg en bied gemaklike verblyf in 'n gastehuis wat smaakvol versier is. Die gastehuis is naby winkels en restaurante.
Verblyf is beskikbaar in 10 individueel versierde kamers, elkeen met 'n en suite-badkamer. Elke kamer het lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, en tee- en koffiemaakgeriewe. Ontbyt word tussen 07:00 en 09:00 in die privaatheid van jou slaapkamer bedien. Die gastehuis bied veilige parkeerplek agter 'n hek wat met 'n afstandbeheer werk.
Vryburg is die ideale oornagplek vir diegene wat langs die N14 reis. Besienswaardighede in die omgewing sluit Leon Taljaard Natuurreservaat en die Molopo Wildreservaat in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Anri Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 61
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 65 Vry Street, Vryburg, 8600, Noordwes
- Gaste dink Poetry Guestrooms het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
65 Vry Street, Vryburg, 8600, Noordwes
Sien kaart- Slaapplek vir 20 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang