Beskrywing
Pollocks Place 2 het 2 slaapkamers met 2 enkelbeddens in elkeen, 'n badkamer met 'n stort en 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea. Die kombuis het 'n yskas, mikrogolfoond en 'n induksie-stoofplaat, en daar is 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi. Dié eenheid is bo 'n a la carte restaurant geleë.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie privaat, losstaande eenslaapkamerkothuis het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die oopplan-leefarea het 'n kombuis en -sitarea en lei na 'n privaat stoep. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, wasmasjien en 'n induksie-stoofplaat toegerus. Die woonstel het ook WiFi, DStv-kanale en parkeerplek reg langs die eenheid.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n stort in die kamer. Daar is 'n aparte area met 'n toilet en 'n bidet. Daar is ook 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf en stoof toegerus. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi. Daar is braaigeriewe op die dek agter die eenheid. Die eenheid is bokant die kroeg en restaurant, Pollocks Pizza Café, geleë.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet met bidet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Pollocks Place 4 is 'n oop-plan enkel-eenheid met 'n dubbelbed, 'n badkamer met 'n stort en 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea met 'n yskas, mikrogolfoond en 'n induksie-stoofplaat. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi. Daar is braaigeriewe op die agterste dek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Pollocks Place 5 is 'n oopplan enkel-eenheid met 2 enkelbeddens, 'n badkamer met 'n stort en 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea met 'n yskas, mikrogolfoond en 'n induksie-stoofplaat. Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi. Daar is braaigeriewe op die agterste dek en 'n pragtige voorstoep.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
6 Montagu Street, Blanco, George, 6531, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang