+42
Selfsorg in Blanco

Pollocks Place

  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 6 Montagu Street, Blanco, George, 6531, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Pollocks Place bied gemaklike verblyf in 4 selfsorg-, smaakvol gemeubileerde woonstelle en 'n kothuis in die voorstad Blanco, ongeveer 5 km vanaf sentraal George. Die eiendom grens aan die bekende Fancourt Gholfbaan.

Elke eenheid bestaan uit 'n kombuis, leefarea met sommige DStv-kanale en WiFi. Beide die woonstelle en die kothuis het 'n veilige ingang en bied slaapplek vir 2 tot 4 gaste.

Pollocks Pizza Cafe, 'n restaurant met 'n kroeg en buitebraai-area, is op dieselfde eiendom, onder die woonstelle. Pollocks 2 het sy eie gasbraai, terwyl Pollocks 3, 4 en 5 'n gemeenskaplike braai op die buitedek het. Al die eenhede het 'n induksieplaat, 'n lugbraaier en 'n mikrogolfoond, maar geen stoof nie. Pollocks Cottage is 'n vrystaande eenheid.

George bied 'n verskeidenheid aktiwiteite soos 4x4-roetes, bergfietsroetes, gholf, staproetes, vierwielmotorfietsry en wynproe, asook verskeie nabygeleë strande soos dié by Victoria en Heroldsbaai. Dit is ook binne 50 km van dorpe soos Wilderness, Sedgefield, Mosselbaai en Oudtshoorn.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Openbare vervoer naby

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 123 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Jan J
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome! Spacious, neat flatlet. Warm atmosphere and no noise from the downstairs pizzeria!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2026
Claudia C
Saam met lewensmaat
5.0
We enjoyed the rustic feel of the place. Pleasant stay. Central location.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2026
Ilonka L
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker gebly. Baie lekker gebly, maar parkering was 'n probleem. As ander gaste braai, dan trek al die rook in die huisie.
Jan 2026
Martin T
Saam met lewensmaat
5.0
Vir die pizza liefhebber! Vriendlike mense, lekker pizza en koue bier reg onder jou verblyf.
Des 2025
Raydene B
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker. Ek het baie lekker gebly en my seuntjie kon saam met my travel.
Nov 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Trix Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 199

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 6 Montagu Street, Blanco, George, 6531, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pollocks Place het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek

6 Montagu Street, Blanco, George, 6531, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAffZnbG96W7Nkxi5CSN87B6ROwM1a12fI7m0vytSzuqhwYyRb2z?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 123 5 1 5 6 Montagu Street Blanco 6531 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.948769 22.408852
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang