+68
Selfsorg in Uitenhage

Pongola Avenue Self-catering Accommodation

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Tanya V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2026

Very comfortable. It was good. Friendly service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Het dit baie geniet om daar oor te bly. Lieflike plekkie, mooi, veilig, skoon. Kan met geruste hart aanbeveel. Sal graag weer daarvan gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Patrick F
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Dit was die moeite werd. Veilig en netjiese woongebied. Baie lieflik gebly. Sal weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine H
Kort verblyf Besigheidsreis
4.0
Mrt 2026

Enjoyable! Very nice and spacious and tastefully decorated. Just one suggestion, maybe add air conditioners as it was very hot.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Andrew B
Kort verblyf
3.0
Jan 2026

Besides housekeeping, great venue. The stay was great, but housekeeping was non-existent over the five days. Towels not changed. Suggest a friendlier attitude from the host as well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Leehandi V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Kamers baie ruim en area baie stil en skoon. Baie lekker gebly, baie stil en genoeg plek vir jou voertuig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leonie R
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Baie gerieflik & veilig. Baie gerieflik & veilig. Lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leonie R
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Gerieflik & wonderlike diens. Baie lekker gebly, baie goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Naas S
Lang verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2025

Ek het 9 nagte betaal en 8 daar geslaap. Uitstekende ligging en baie lekker gebly. Baie mooi en veilige area in Uitenhage. Voorheen het ek in die middedorp gebly, maar dit was uiters onaangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vernon P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Gerieflik, rustig en genotvol. Ja, baie lekker gebly. Sou verkies het om toegang tot die swembad te hê, siende dat dit so warm was en daar wel 'n swembad was, maar nie vir gaste nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Demiché Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense
Bespreek

36 Pongola Avenue, Winterhoek Park, Uitenhage, 6229, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd6cf676dc19e9be3fc7997769cb8e6325bba9c35d0b33303801ba300b21423568af451b574bd8ab0492dd1d699a5d630addc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 39 5 1 5 36 Pongola Avenue Winterhoek Park 6229 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.752620583425 25.436427712457
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang