Pongola Avenue Self-catering Accommodation

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 20 % af

Kry 20% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

Pongola Road Self-catering Accommodation bied luukse, moderne selfsorg-woonstelle wat volledig toegerus is in Winterhoekpark in Uitenhage tussen Port Elizabeth en Addo.

Die verblyf beskik oor 2 eenhede: Eenheid A en Eenheid B. Eenheid A het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en is ideaal vir gesinne. Die eenheid beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea met 'n slaapbank vir kinders. Die kombuis is vir selfsorg toegerus. Die knus leefarea het 'n bank en 'n platskerm-TV met DStv.

Eenheid B is ideaal vir sakereisigers of paartjies en het 'n oopplan-leefarea, 'n slaaparea met 'n koningingrootte-bed, 'n kombuis en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Veilige parkeerplek is vir 1 voertuig per eenheid beskikbaar agter 'n afstandbeheerde hek. Daar is 'n klimraam en 'n speelgrond. Die gemeenskaplike binnehof is ideaal vir sonnige dae en vars lug. Afslagtariewe is beskikbaar vir langer verblyf.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Pongola Avenue Self-catering Accommodation gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 R480 per nag (vir 2 mense)

Kry 20% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za