Port Elizabeth Apartments
Beskrywing
Dié ateljeewoonstel het 'n oopplan-ontwerp en 'n uitsig van die meer. Daar is 'n dubbelbed met beddegoed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Dit het 'n volledig toegeruste kombuisie en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Die eenheid het gratis en veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Troeteldiere word nie toegelaat nie. Toiletware en kos word nie voorsien nie. Beddegoed ingesluit. Gratis parkering word agter 'n afstandbeheerde hek voorsien. Spesiale tariewe is beskikbaar vir kinders onder 12 jaar wat met volwassenes deel. Beddegoed word een keer per week omgeruil tydens langtermynverblyf. Skoonmaak van eenhede een keer per week tydens langtermynverblyf. Handdoeke is op die perseel beskikbaar teen R20 per vars handdoekhuur.
Daaglikse skoonmaakfooi teen 'n tarief per uur op die versoekte dag.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié ateljeewoonstel het 'n oopplan-ontwerp en geen uitsigte. Daar is 'n dubbelbed met beddegoed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie het 'n enkelplaatstofie, yskas, ketel, mikrogolf, eetgerei en breekware. 'n Platskerm-TV met sekere DStv-kanale is ook beskikbaar. Buite is daar gratis parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek vir 'n enkele, ligte voertuig.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Troeteldiere word nie toegelaat nie. Toiletware en kos word nie voorsien nie. Beddegoed ingesluit. Gratis parkering word agter 'n afstandbeheerde hek voorsien. Spesiale tariewe is beskikbaar vir kinders onder 12 jaar wat met volwassenes deel. Beddegoed word een keer per week omgeruil tydens langtermynverblyf. Skoonmaak van eenhede een keer per week tydens langtermynverblyf. Handdoeke is op die perseel beskikbaar teen R20 per vars handdoekhuur.
Daaglikse skoonmaakfooi teen 'n tarief per uur op die versoekte dag.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié ateljeewoonstel het 'n oopplan-ontwerp en 'n privaat ingang. Daar is 'n dubbelbed met beddegoed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie het 'n enkelplaatstofie, yskas, ketel, mikrogolf, eetgerei en breekware. 'n Platskerm-TV met sekere DStv-kanale is ook beskikbaar. Buite is daar gratis parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek vir 'n enkele, ligte voertuig.

Dié ateljeewoonstel het 'n oopplan-ontwerp en 'n privaat ingang. Daar is 'n dubbelbed en 'n enkelbed met beddegoed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie het 'n enkelplaatstofie, yskas, ketel, mikrogolf, eetgerei en breekware. 'n Platskerm-TV met sekere DStv-kanale is ook beskikbaar. Buite is daar gratis parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek vir 'n enkele, ligte voertuig.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Troeteldiere word nie toegelaat nie. Toiletware en kos word nie voorsien nie. Beddegoed ingesluit. Gratis parkering word agter 'n afstandbeheerde hek voorsien. Spesiale tariewe is beskikbaar vir kinders onder 12 jaar wat met volwassenes deel. Beddegoed word een keer per week omgeruil tydens langtermynverblyf. Skoonmaak van eenhede een keer per week tydens langtermynverblyf. Handdoeke is op die perseel beskikbaar teen R20 per vars handdoekhuur.
Daaglikse skoonmaakfooi teen 'n tarief per uur op die versoekte dag.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié ateljeewoonstel het 'n oopplan-ontwerp, 'n privaat ingang en geen uitsigte nie. Daar is 3 enkelbeddens met beddegod en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie het 'n enkelplaatstofie, pot, pan, yskas, ketel, mikrogolf, eetgerei en breekware. 'n Platskerm-TV met sekere DStv-kanale is ook beskikbaar. Buite is daar gratis parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek vir 'n enkele, ligte voertuig.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Troeteldiere word nie toegelaat nie. Toiletware en kos word nie voorsien nie. Beddegoed ingesluit. Gratis parkering word agter 'n afstandbeheerde hek voorsien. Spesiale tariewe is beskikbaar vir kinders onder 12 jaar wat met volwassenes deel. Beddegoed word een keer per week omgeruil tydens langtermynverblyf. Skoonmaak van eenhede een keer per week tydens langtermynverblyf. Handdoeke is op die perseel beskikbaar teen R20 per vars handdoekhuur.
Daaglikse skoonmaakfooi teen 'n tarief per uur op die versoekte dag.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié ateljeewoonstel het 'n oopplan-ontwerp en 'n privaat ingang. Daar is 'n dubbelbed met beddegoed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie het 'n enkelplaatstofie, yskas, ketel, mikrogolf, eetgerei en breekware. 'n Platskerm-TV met sekere DStv-kanale is ook beskikbaar. Buite is daar gratis parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek vir 'n enkele, ligte voertuig.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Troeteldiere word nie toegelaat nie. Toiletware en kos word nie voorsien nie. Beddegoed ingesluit. Gratis parkering word agter 'n afstandbeheerde hek voorsien. Spesiale tariewe is beskikbaar vir kinders onder 12 jaar wat met volwassenes deel. Beddegoed word een keer per week omgeruil tydens langtermynverblyf. Skoonmaak van eenhede een keer per week tydens langtermynverblyf. Handdoeke is op die perseel beskikbaar teen R20 per vars handdoekhuur.
Daaglikse skoonmaakfooi teen 'n tarief per uur op die versoekte dag.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenslaapkamerwoonstel het 'n meer-uitsig en 'n privaat ingang. Dit het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens en beddegoed word voorsien. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie het 'n enkelplaatstofie, yskas, ketel, mikrogolf, eetgerei en breekware. Dit sluit ook 'n eetarea in. 'n Platskerm-TV met sekere DStv-kanale is ook beskikbaar. Buite is daar gratis parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek vir 'n enkele, ligte voertuig.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Troeteldiere word nie toegelaat nie. Toiletware en kos word nie voorsien nie. Beddegoed ingesluit. Gratis parkering word agter 'n afstandbeheerde hek voorsien. Spesiale tariewe is beskikbaar vir kinders onder 12 jaar wat met volwassenes deel. Beddegoed word een keer per week omgeruil tydens langtermynverblyf. Skoonmaak van eenhede een keer per week tydens langtermynverblyf. Handdoeke is op die perseel beskikbaar teen R20 per vars handdoekhuur.
Daaglikse skoonmaakfooi teen 'n tarief per uur op die versoekte dag.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié groot ateljeewoonstel het 'n oopplan-ontwerp en 'n uitsig van die meer. Daar is 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens met beddegoed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie het 'n enkelplaatstofie, yskas, ketel, mikrogolf, eetgerei en breekware. 'n Platskerm-TV met sekere DStv-kanale is ook beskikbaar. Buite is daar gratis parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek vir 'n enkele, ligte voertuig.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Troeteldiere word nie toegelaat nie. Toiletware en kos word nie voorsien nie. Beddegoed ingesluit. Gratis parkering word agter 'n afstandbeheerde hek voorsien. Spesiale tariewe is beskikbaar vir kinders onder 12 jaar wat met volwassenes deel. Beddegoed word een keer per week omgeruil tydens langtermynverblyf. Skoonmaak van eenhede een keer per week tydens langtermynverblyf. Handdoeke is op die perseel beskikbaar teen R20 per vars handdoekhuur.
Daaglikse skoonmaakfooi teen 'n tarief per uur op die versoekte dag.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
127 Milner Avenue, Gqeberha (Port Elizabeth), 6230, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 22 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang