6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 33 Queen of the West Boulevard, Cape St Francis, 6313, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Seafront Wild Side is 'n vakansiehuis op 'n eeue-oue rotsformasie in Kaap St. Francis. Dit bied 'n pragtige see-uitsig vanaf die stoep en is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige seevakansie.
Die vakansiehuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 1 dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, broodrooster, basiese eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die opwaskamer het 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Daar is ook 'n etenstafel met stoele waar gaste maaltye saam kan nuttig. Die leefarea het 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV waarop DStv geïnstalleer is. DStv is dus beskikbaar teen ekstra koste. Daar is ook 'n binnebraai-area. Skuifdeure lei na 'n balkon met 'n piekniektafel. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Nicol Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 33 Queen of the West Boulevard, Cape St Francis, 6313, Oos-Kaap
- Gaste dink Seafront Wild Side het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
33 Queen of the West Boulevard, Cape St Francis, 6313, Oos-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang