+37
Hotel in Quigney Beach

Premier Hotel Regent

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 255 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Marine Park Complex, 22 Esplanade Street, Beach Front, East London, 5201, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Premier Hotel Regent is 'n klassieke strandhotel, in Esplanade-rylaan in Oos-Londen. Die hotel is ideaal geleë by die toegangspoort tot die Sonskyn- en die Wildekus en is ideaal vir sake- en vakansiereisigers.

Premier Hotel Regent het 120 stylvolle kamers. Elke kamer is gerieflik versier om ligte, neutrale kleure en is toegerus met 'n en suite-badkamer, lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, haardroërs, telefone, kluise en koffie- en teemaakgeriewe. Gaste word bederf met panoramiese uitsigte oor die Indiese Oseaan en kan kies by watter een van die 2 restaurante op die perseel hulle wil gaan eet.

The Three Ships Restaurant bedien ontbyt, middagete en aandete en gaste kan kies tussen die buffet en al die heerlike geregte op die á la carte-restaurant. Die tweede restaurant genaamd Y-Knot Pub and Restaurant met sy seestoep is net so gewild onder ons gaste. Die atmosfeer is rustig en ligte en 'n groot verskeidenheid drankies word hier bedien.

Premier Hotel Regent bied verskillende dienste om te verseker gaste se verblyf is onvergeetlik: parkering op die perseel, vervoer- en pendeldienste, 'n portierdiens, kamerdiens , 24-uur ontvangs, was-, stryk- en kelnerdiens, WiFi orals in die hotel, sake- en konferensiesentrum.

Niks is meer verfrissend as om in die namiddag na die dolfyne (binne seisoen) te sit en kyk nie. Die hotel is ook naby aan die winkel- en sakedistrikte, die pragtige strande, en is ook net 20 minute se ry van die lughawe af.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Spa
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
24-uur-ontvangs
Lughawe-vervoer op versoek

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Goed

Netheid
4.1
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.6
Diens
4.0
Veiligheid
3.7
Gaste se hoogtepunte
Mzwamadoda N
5.0
Perfect. My stay was perfect and their restaurant had nice food.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2025
Lulutho N
5.0
Perfect stay. It was perfect and I will book this hotel again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Keegan G
4.6
I would definitely come back again in the future! Perfect, staff are friendly.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2026
Noluvo M
3.0
Ok, but not comfortable due to poor cleanliness. It was not explained that the booking price of R3200 excluded breakfast at the time of...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2026
Abdoel M
Gesin met klein kinders
2.4
Stukkende aircons in 'n heatwave. Daar is baie meer, maar kom ons los dit daar. Nee, ek het nie lekker gebly nie. Daai hotel het baie potensiaal, maar...
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 24

Resensies 295

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • Marine Park Complex, 22 Esplanade Street, Beach Front, East London, 5201, Oos-Kaap
  • Gaste dink Premier Hotel Regent het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 270
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 270
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 270
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Marine Park Complex, 22 Esplanade Street, Beach Front, East London, 5201, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 255 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe0ed45965817f835133069d36c3a713414314e4315bda6feeca68683fea23525e7a7ee86d10e030adff24a3177cf747cfe8c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 270 per nag, vir 2 mense 11 5 1 4 Marine Park Complex 22 Esplanade Street, Beach Front 5201 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.01908149247 27.918963432312

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang