+60
Hotel in Kameeldrift-Oos

Premier Hotel Roodevalley

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 312 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Plot 81, Zeekoegat, Kameeldrift East, Pretoria, 0039, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Premier Hotel Roodevalley bied B&B-verblyf aan die oewer van die Pienaarsrivier in Pretoria. Die hotel word deur 'n natuurreservaat omring wat 'n veilige bos-toevlug vir verskeie voëlspesies is. Pretoria, Menlyn, Johannesburg en die O.R. Tambo Internasionale Lughawe is binne maklike bereik.

Verblyf by dié hotel word in verskeie kamers in grasdakgeboue gebied en die perseel het 'n ware Afrika-gevoel. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en verhitte handdoekrelings, lugversorging, gratis WiFi, 'n platskerm-TV, 'n direkte telefoonlyn, 'n kluis wat groot genoeg is vir 'n skootrekenaar en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die tradisionele, Suid-Afrikaanse plaasontbyt in 'n buffetstyl word in die restaurant bedien en hier is ook ander heerlike maaltye teen verskillende kostes te koop. Die hotel spog met 'n kroeg en 'n gastesitarea, asook 'n gimnasium, 'n swembad en konferensiegeriewe vir tot 250 afgevaardigdes.

Premier Hotel Roodevalley is net 22 km van Pretoria se middestad en sowat 63 km van O.R. Tambo Internasionale Lughawe af.


Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Goed

Netheid
4.0
Ligging
3.6
Waarde vir geld
3.4
Diens
3.7
Veiligheid
4.1
Gaste se hoogtepunte
Ane B
Saam met lewensmaat
4.6
Ek het dit baie geniet. Die plek is baie netjies, en ek het geen klagte, behalwe oor die stort se drukking; iets was fout met die stortkop. Verder sal...
Sien meer
Sep 2025
Willem D
Saam met lewensmaat
4.6
Ons het daar oornag en die personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Ons het daar oornag gebly en dit het aan ons vereistes voldoen.
Mei 2025
Aida N
Saam met lewensmaat
4.6
Stunning and serene. Enjoyed the view and the scenery. Definitely going back.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Tjaard D
Saam met lewensmaat
4.2
Great. Ons was een nag daar en het dit werklik geniet in 'n "executive room". Die ete in die restaurant was baie goed en die diens was uit die boonste...
Sien meer
Sep 2025
Lourie H
Saam met lewensmaat
4.0
Aangenaam. Skoon, netjies. Baie vriendelik en behulpsaam.
Mrt 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 24

Resensies 306

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • Plot 81, Zeekoegat, Kameeldrift East, Pretoria, 0039, Gauteng
  • Gaste dink Premier Hotel Roodevalley het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 375
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 375
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 375
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Plot 81, Zeekoegat, Kameeldrift East, Pretoria, 0039, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 312 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA28f9440dd16aa7a761f3898088fcf5e965f94e5466f9516f35a554b4b64ada1ee564a25d0d6ca1c4a414e8ff82cfe2771029?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 375 per nag, vir 2 mense 14 5 1 4 Plot 81, Zeekoegat Kameeldrift East 0039 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.650399589268 28.335906389269

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang