Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (17)
B&Bs (2)
Wildsplase (4)
Hotelle (3)
Gastehuise (6)
Selfsorg-eenhede (2)

Resensies van Kameeldrift-Oos

4.4 / 5  
volgens 37 resensies
Lees regte resensies van Kameeldrift-Oos van 37 geverifieerde gaste.
Indien jy Kameeldrift-Oos besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Kameeldrift-Oos.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kameeldrift-Oos akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kameeldrift East Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kameeldrift-Oos Akkommodasie

17 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
20% af Laaste Kans!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR700
R560
per nag, vir 2 mense
Lodge in Kameeldrift-Oos

Malibu Country Lodge is net buite Pretoria naby Roodeplaat Dam in Kameeldrift-Oos langs Sefako Makgato-rylaan (vootheen Zambezi-rylaan) geleë. Dié lodge is op ’n privaat plaas en verskaf oornagverblyf, wegbreke,...

Voorkeurvennoot
35% af Weeksdae!
VanafR850
R553
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kameeldrift-Oos

Suikerbosrant B&B is in Kameeldrift-Oos in die Roodeplaatdam-area en bied veilige oornagverblyf naby die N1-snelweg en verskeie trou-venues. Verblyf word in 4 individueel versierde eenhede gebied. Elke eenheid bied...

40% af Laaste Kans!
VanafR3 180
R1 908
per nag, vir 2 mense
Hotel in Kameeldrift-Oos

The Blades is in die ongetemde Bosveld op 'n eiendom van 10 ha aan die oewer van die Roodeplaatdam geleë en bied 'n unieke kombinasie van inheemse plantegroei, ontwerperstuine en waterfront-luuksheid op jou voorsto...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Hotel in Kameeldrift-Oos

Kievits Kroon Country Estate is in Kameeldrift-Oos, Roodeplaat, en bied gemaklike, maar luukse verblyf aan sakereisigers en vakansiegangers. Dit is net 60 km vanaf die O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Dié pragti...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kameeldrift-Oos

Onder die Windpomp is geleë in Kammeeldrift-Oos in Pretoria en is na aan die N1-hoofweg met maklike toegang. Ons bied hoë kwaliteit, veilige verblyf vir vakansiegangers en sakereisigers. Die gastehuis bied 4 apa...

Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kameeldrift-Oos

BietjiePlaas is in Kameeldrift-Oos in Pretoria geleë en dit bied gerieflike verblyf aan sakereisigers. Dié instansie is naby die hooftoegangroetes en 20 minute se ry van Wonderboom Lughawe af. Daar is 3 eenhede w...

Vanaf
R680
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kameeldrift-Oos

Didikai Gastehuis en Kunstsentrum is naby die Roodeplaatdam, 9,3 km vanaf die Sefako Makgatho-afrit op die N1 geleë. Dit bied 'n gemeenskaplike plonspoel en braaigeriewe in 'n pragtige inheemse tuin met 'n groot ve...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
B&B in Kameeldrift-Oos

Retro Motel is 'n uitloopsel van ons oorspronklike venue, Retro Café, weens die gewildheid daarvan. Ons naam sê dit alles - 'n knus plekkie in Kameeldrift - Oos, en route na Dinokeng, Pretoria, waar die tyd nie ...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Kameeldrift-Oos

Bianca’s Bed & Breakfast is in die Noordooste van Pretoria/Tshwane geleë. Dis die perfekte gehalteverblyf vir die reisiger (vir besigheid of plesier) wat op soek is na 'n veilige, gerieflike omgewing en ’n skoo...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 1)
Lodge in Kameeldrift-Oos

Bushman's Rock Country Lodge bied gerieflike akkommodasie net 16 km van Pretoria af. Dit is perfek vir gaste wat op soek is na 'n vakansie- of sake-wegbreek naby die stad en ander geriewe. Daar is 48 kamers by Bush...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Lodge in Kameeldrift-Oos

63 on Nyala is in die rustige bosagtige Buffelsdrift-bewarea. Die lodge is slegs 24 km buite Pretoria en 68 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Die lodge bied 'n verskeidenheid ruim en suite-kamers met vers...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR950
R808
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kameeldrift-Oos

Zeekoehut is reg buite Pretoria, omtrent 'n kilometer van die Roodeplaatdam langs die Roodevallei-konferensiesentrum geleë. Dié verblyf is naby verskeie troulokale en is ideaal vir gesinne wat 'n oornagplek soek. ...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kameeldrift-Oos

Mvumbi Accommodation is 'n knus, gesellige gastehuis met selfsorg- en oornagverblyf in die hartjie van Kameeldrift, minder as 20 km van die vernaamste winkels en restaurante af, en ook net 20 km van Pretoria se midd...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kameeldrift-Oos

Guest Room in the Inkwazi Country Hotel is in die welige Kameeldriftbos in Pretoria, sowat 45 minute noord vanaf Johannesburg, geleë. Die verblyf beskik oor 10 kamers met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badk...

Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kameeldrift-Oos

Pinedew Guesthouse is noordoos van Pretoria en bied gemaklike B&B-akkommodasie waar die oordeelkundige reisiger die rustige atmosfeer van die platteland met al die moderne geriewe in die nabyheid kan geniet. Of dit ...

Vanaf
R1 110
per nag (plek vir 2)
Hotel in Kameeldrift-Oos

Premier Hotel Roodevalley bied B&B-verblyf aan die oewer van die Pienaarsrivier in Pretoria. Die hotel word deur 'n natuurreservaat omring wat 'n veilige bos-toevlug vir verskeie voëlspesies is. Pretoria, Menlyn, J...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Lodge in Kameeldrift-Oos

Big in Africa Lodge is 'n ongekunstelde lodge in die dorp met 'n bosveld-atmosfeer - ideaal vir 'n rustige wegbreek! Die lodge het 3 rustieke chalets met grasdakke en en suite-badkamers. Een van die chalets (Timbav...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Kameeldrift-Oos

Vanaf
R5 000
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Pretoria, Gauteng

Riverside Villa bied gerieflike verblyf wat in Kameeldrift-Oos, net buite Pretoria geleë is. Hierdie smaakvolle verblyf is aan die oewer van die Hartbeespoortrivier en naby toegangspaaie. Dié huis beskik oor 4 sl...

Vanaf
R1 980
per nag, vir 2 mense
Lodge in Pretoria, Gauteng

Pure Joy Lodge is gevestig as een van die min eksklusiewe lodge en konferensie-venues in Gauteng. Ons het reeds erkenning ontvang van SATour, TGCSA (4-ster gradering), AA en NAA. Pure Joy bied ons gaste 'n buitemuur...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Pretoria, Gauteng

Karee Laagte bied gerieflike verblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel wat grens aan die hoofhuis, maar 'n aparte ingang het. Die woonstel is op 'n plot in Roodeplaat, met 'n groot tuin en swembad. Verder is daar ook 'n ...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 20

Welkom by die Kameeldrift-Oos akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Pretoria blad indien jy na meer Pretoria akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]