- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 52 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Off the R538, White River, 1240, Mpumalanga Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Premier Hotel The Winkler bied B&B-verblyf en is 5 km van Witrivier af. Die oord is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike sake- of ontspanningsverblyf. Dit is ook 14 km van die Kruger Mpumalanga Internasionale Lughawe af.
Verblyf is beskikbaar in 87 kamers en suites wat individueel versier is. Elke kamer of suite het 'n en suite-badkamer. Die kamers het almal lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n werkstasie, 'n kluis vir waardevolle items en tee- en koffiemaakgeriewe. Ontbyt word in die restaurant of op die restaurant se stoep bedien en hier kan gaste ook ander heerlike, plaaslike disse wat met seisoenale bestanddele voorberei word bestel of die a la carte-spyskaart se heerlike aanbod geniet.
Die hotel bied gratis WiFi, 'n skemerkelkiekroeg, swembad en sportgeriewe, en 'n sakesentrum en konferensiegeriewe is beskikbaar om te huur. Daar is 'n wasgoeddiens en valet-diens op versoek.
Die hotel is die ideale basis vir daguitstappies na verskeie besienswaardighede op die Panoramaroete soos God's Window, Rocky Drift en die Krugerwildtuin om maar 'n paar te noem.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Reservations Geverifieer
Eiendomme 24
Resensies 309
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- Off the R538, White River, 1240, Mpumalanga
- Gaste dink Premier Hotel The Winkler het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Off the R538, White River, 1240, Mpumalanga
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 52 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang