12 gaste
5 slaapkamers
9 beds
4 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 49 Protea Street, Fisherhaven, Hermanus, 7200, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Premin Holiday Accommodation bied selfsorgverblyf in Fisherhaven, Hermanus. Die villa bied slaapplek aan 12 gaste.
Die villa het 5 slaapkamers en 4 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed en die eerste slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die derde, vierde en vyfde kamers het almal 2 enkelbeddens elk. Die verblyf het ook 'n dubbelslaapbank wat slaapplek bied aan 2 gaste en 3 addisionele badkamers met stort- en badgeriewe.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en daar is ook strykgeriewe. Die sitarea het 'n TV met DStv.
Daar is veilige parkeerplek agter 'n hek en WiFi is beskikbaar. Gaste het toegang tot 'n toegeboude braai-area met sitplek.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Peter Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 31
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 49 Protea Street, Fisherhaven, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink Premin Holiday Accommodation het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
49 Protea Street, Fisherhaven, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang