Premium House @ Essence Lifestyle
8 gaste
4 slaapkamers
5 beds
3 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1957 & 1517 Jacona Street, Hochland Park, Windhoek, Khomas Sien kaart
Beskrywing
Premium House @ Essence Lifestyle is in Hochlandpark, Windhoek en bied pragtige selfsorgverblyf in 'n woonstel met moderne kenmerke. Dit is ideaal vir 'n paartjie óf 'n gesin wat op soek is na 'n wegbreek.
Hierdie huis bied 'n uitsig oor die swembadarea en bied slaapplek aan 6 volwassenes en 2 kinders. Daar is 3 slaapkamers met 'n koningingrootte-bed, terwyl die vierde slaapkamer 2 enkelbeddens vir kinders het. Daar is 2 slaapkamers met 'n en suite-badkamer met 'n stort. Gaste in die oorblywende slaapkamers deel die derde badkamer met 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die ruim leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi is beskikbaar. Langs die sitkamer is 'n etenstafel waar gaste hul etes saam kan geniet.
Die swembad-area word gedeel en het sonstoele. Veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek is beskikbaar, en die verblyf het braaigeriewe. Die verblyf is ook stapafstand vanaf kruidenierswinkels, 'n drankwinkel en 'n vulstasie, en net 15 minute se ry na die middestad.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.1/5
Paula Geverifieer
Eiendomme 20
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 1957 & 1517 Jacona Street, Hochland Park, Windhoek, Khomas
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1957 & 1517 Jacona Street, Hochland Park, Windhoek, Khomas
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang