- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 872 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 11:00 - Soos Gesien op Instagram
- 4 Alexander Road, Sea Point, 8001, Wes-Kaap Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
The President Hotel Cape Town is 'n luukse hotel in Seepunt en bied maklike toegang tot Kaapstad se gewilde besienswaardighede en strande.
Die hotel bied verblyf in verskeie helder, ruim kamers met slaapplek vir 2 tot 6 gaste wat uitkyk oor die see of op die berg. Die kamers het elk lugversorging, 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens, en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort.
Elke kamer het 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook TV's met DStv en WiFi-toegang.
Gaste kan na 'n lang dag heerlike maaltye in die restaurant geniet, 'n drankie in die kroeg drink of in die randvloeiswembad afkoel. Die hotel bied ook moderne konferensiegeriewe.
Die President Hotel Cape Town is 600 m van Queen's Beach, Saunders Rock Beach en Sunset Beach, 5 km van die V&A Waterfront en 6 km van die KIKS af.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Corne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 116
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 4 Alexander Road, Sea Point, 8001, Wes-Kaap
- Gaste dink President Hotel Cape Town het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4 Alexander Road, Sea Point, 8001, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 872 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 11:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang