- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Off the the R510, Blinkwater Farm, Thabazimbi, 0380, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Pretklop Safari Lodge is 30 km vanaf Thabazimbi geleë en bied gaste lieflike selfsorgverblyf op 'n wildplaas.
Gaste het 'n keuse van sonkrag-aangedrewe eenhede wat tussen 2 en 4 persone kan akkommodeer. Die eenhede is gemeubileer met dubbelbeddens en enkelbeddens, en het en suite-badkamers met warmwaterstorte en toilette. Die Cuanza-eenheid het ook 'n buitestort.
Elk van die eenhede het 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe.
Die eenhede is nie omhein nie, en 'n boma is by elk van die eenhede beskikbaar vir gaste om onder die sterre te braai.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Jan Paul Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Off the the R510, Blinkwater Farm, Thabazimbi, 0380, Limpopo
- Gaste dink Pretklop Safari Lodge het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Off the the R510, Blinkwater Farm, Thabazimbi, 0380, Limpopo
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang