Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pretklop Safari Lodge

Wildsplaas
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R510, Blinkwater-plaas, Thabazimbi, 0380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Pretklop Wildboerdery is 30 km vanaf Thabazimbi en bied lieflike selfsorgverblyf op 'n wildsplaas.

Gaste kan tussen sonkrageenhede met slaapplek vir 2 tot 4 gaste kies. Die eenhede het dubbel- en enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n warmwaterstort en 'n toilet elk. Elke eenheid het ook 'n buitestort.

Elke eenheid het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is.

Die eenhede is nie omhein nie en daar is by elke eenheid 'n boma waar gaste onder die sterre kan braai.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Pretklop Safari Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Jan Paul Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 2

Ligging

  • Langs die R510, Blinkwater-plaas, Thabazimbi, 0380, Limpopo
  • Gaste dink Pretklop Safari Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Waterberg Limpopo
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R510, Blinkwater-plaas, Thabazimbi, 0380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2f1c72b463fac86257ad56c5c4cb5cb1954f961d0d2e0e6d49eb58f1f2726a1a9d9cb7cbf452ec952016eebfc3143a24ced2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 Off the the R510 Blinkwater Farm 0380 Limpopo 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -24.301695545613 27.368284712411
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem