- Slaapplek vir 16 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 7 Princes Road, Vincent, East London, 5247, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Princes Lodge Guest House is in die kusstad Oos-Londen geleë en bied gerieflike akkommodasie naby die middestad.
Verblyf word gebied in 6 dubbelkamers, 'n gesinseenheid en 'n enkelkamer. Elke dubbelkamer het 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer. Die gesinseenheid het 2 kamers wat aan mekaar skakel met 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens. Die eenheid deel 'n badkamer. Die enkelkamer het 'n driekwartbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamers het koffie- en teemaakgeriewe, 'n gepakte yskassie, 'n TV met DStv en 'n lessenaar.
Princes Lodge Guest House bied bykomende geriewe soos 'n braai-area, swembad, gratis WiFi, konferensiegeriewe en veilige parkeerplek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Reg Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 7 Princes Road, Vincent, East London, 5247, Oos-Kaap
- Gaste dink Princes Lodge Guest House het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
7 Princes Road, Vincent, East London, 5247, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 16 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang