Pick your preferred language

English

Afrikaans

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 697 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Adelle J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Very impressed. Really good service and clean room with safe parking. They have a small restaurant with an added shop in-house with divine cakes and baked goods where you can have something to eat. Small issues that I will take up with the host via email.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juan P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Beslis 'n plek om oor te slaap! Baie lekker oor gebly by Profcon. Swembad was skoon en kinders het dit geniet. Die personeel is baie vriendelik en help gerus. Sal beslis weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolande C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

It was an awesome stay, although the weather was a bit rainy. It had a very homely feeling.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alice O
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Gerieflik, ruim, kinders baljaar. Ons het 'n fantastiese oornag gehad - en was verras met hoe ruim ons kamer/eenheid was. Die kinders het baljaar met telke speelareas. Die personeel en ander inwoners was vriendelik, en ons was ook verras om uit te vind hulle is troeteldier-vriendelik - altyd goed om te weet. Ons beveel Profcon definitief aan en sal weer daarvan gebruikmaak as ons so oor reis - ons het 'n halfpadstop gedoen van Mosselbaai onderweg na Bloemfontein. Ons het verder ander besienswaardighede in Graaff-Reinet kon geniet - die Vallei van Verlatenheid met 'n self-begeleide wildbesigtiging asook die pragtige NG kerk in die dorp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernice M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Ons het baie lekker by julle tuisgegaan. Baie lekker by julle tuisgegaan. Daar is baie aktiwiteite vir klein kindertjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christine D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Friendly helpful staff. We will stay again. Safe, clean and an excellent location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilmari V
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2025

Lekker rustig. Baie, baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Baie lekker! Hierdie was ons 2de keer by Profcon en sal dit beslis aanbeveel. Baie gerieflik dat jy daar kan eet en heerlik buite op die gras sit. Sal beslis aanbeveel vir 'n oornag stop oppad Kaap toe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renata B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Uitstekende waarde vir. Vriendelik, ruim en netjies. Baie dankie, dit was heerlik. Na 'n lang rit vanaf Durbanville, was dit lekker om net te ontspan, lekker warm, maar die swembad was daar vir afkoel, met ruim kamers en aircons. Perfek vir oornag. Alles was daar wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ben V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Profcon Resort bied uitstekende verblyf aan. Profcon Resort bied uitstekende en veilige verblyf aan en is 'n regte juweel. Die eenheid was baie skoon en gerieflik, en alles is daar wat nodig is, met veilige parkering. Die speel fasiliteite vir die kinders is uitstekend en kan hulle goed besig hou. Goeie waarde vir geld verblyf. Ons sal weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Leanne Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 771

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
R 980
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 980
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 980
per nag (plek vir 2)
Bespreek

88 Somerset Street, Graaff Reinet, 6280, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 71 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA33a939962b87be27a77de9cbdc7bf6cc3c951f524a2e275e0ca7afebaaca6dd1f860ee672b95cf863cbe9b494020fb1103f6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 2) 697 5 1 5 88 Somerset Street Graaff Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.252323322121 24.531027084656

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang