LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Profcon Country Cottages | LekkeSlaap
+58

Profcon Country Cottages

  • Kapasiteit: 63 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Somersetstraat 82, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 1)

Beskrywing

Profcon Country Cottages is in Graaff-Reinet geleë. Die gastehuis bied ’n kesue tussen een-, twee- en drieslaapkamer fantastiese selfsorg-eenhede wat ideaal is vir oornag- of vakansieverblyf.

Elke eenheid het 'n kombuis en 'n badkamer met 'n stort, en braaigeriewe. Handdoeke, linne, vadoeke, en skottelgoedseep word voorsien, en die eenhede word daagliks skoongemaak. Ander geriewe sluit lugversorging, plafonwaaiers, koffie- en teemaakgeriewe, ys, DStv, verwarmer in die winter, elektriese komberse, bababed en bababad op versoek in.

Die verblyf is lekker sentraal geleë, stapafstand vanaf die dorp en restaurante.

WiFi is beskikbaar in die hoofgebou en daar is braaigeriewe, 'n groot speelgrond en 'n skitterende swembad. Master/Visa-kaarte word aanvaar en ontbyt is beskikbaar op versoek. Veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel agter geslote hekke.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 355 resensies vir Profcon Country Cottages
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Somersetstraat 82, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Gaste dink Profcon Country Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (plek vir 1)
Vanaf R700
per nag (plek vir 1)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 63 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Somersetstraat 82, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY3ODQ3ZGM5LTNkMjItNDAzMi05ZTc0LWYwMDgxMjY4OTcwOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (plek vir 1) 355 5 1 5 82 Somerset Street Graaff Reinet 6280 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -32.252323322121 24.531027084656
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!