+94

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 708 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Isobel L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Perfect for our overnight requirements. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leandra R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Rustig, veilig en beslis die moeite werd. Baie lekker gebly, veilig, netjies en sal vir seker aanbeveel. Personeel baie professioneel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Meiring K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Rustig, spasie en voldoende fasiliteite om goed te ontspan vir die volgende deel. Absoluut, heerlike verrassing gekry met ons aankoms. Ons het 'n redelike klein plekkie verwag, wat toe nie so is nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robyn S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

A lovely place to stay. We'll be back! Our stay was excellent. The friendly staff upgraded us to a cottage as it was Sunday night and we really appreciated this. I know where we'll be staying in future! Highly recommended!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chimanlal G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

1st class. Comfortable, everything provided.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Vriendelik, gemaklik, veilig, spasie, die tuine speelplek dis ama-zing. Fantasties, alles wat jy nodig het, veilig, maklik en die ligging ons kan oral stap. Spasie en aktiwiteite vir kinders, die koffiewinkel - ons het so elke nou en dan gebly. Ons 1ste keer was so 10 jaar gelede, julle het hierdie 'n ongelooflike rusplek verander, dis ama-zing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin B
1 nag
5.0
Jan 2026

Good value for money. Very restful in quiet surroundings even though it was New Year's Eve!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jesse S
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jan 2026

Friendly, helpful staff. Comfortable lodgings. Comfortable and centrally located. Perfect for a family stay in Graaf Reinet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wikus D
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2026

Oord met lekker speelterrein vir kinders. Basiese, netjiese verblyf. Groot area met lekker speelterrein vir die kinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annette V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

A place that will not disappoint. Profcon is amazing, our daughter (9) loved the zipline, putt-putt and the pool. Staff are super friendly and an all-round amazing place. We will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Leanne Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 784

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
R 975
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 975
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 975
per nag (plek vir 2)
Bespreek

88 Somerset Street, Graaff Reinet, 6280, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 70 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA33a939962b87be27a77de9cbdc7bf6cc3c951f524a2e275e0ca7afebaaca6dd1f860ee672b95cf863cbe9b494020fb1103f6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R975 per nag (plek vir 2) 708 5 1 5 88 Somerset Street Graaff Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.252323322121 24.531027084656

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang