Pick your preferred language

English

Afrikaans

+94
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 71 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 88 Somerset Street, Graaff Reinet, 6280, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Profcon Resort is in die pragtige plattelandse dorpie Graaff-Reinet geleë. Die gastehuis bied 'n verskeidenheid van 1-, 2- en 3-slaapkamer selfsorg-eenhede vir oornag of 'n langer besigtigingsverblyf.

Ons selfsorgkothuise is volledig toegerus met kombuisies, 'n badkamer met 'n stort en 'n braaigeriewe. Linne, vadoeke en skottelgoedwasmiddel is ingesluit, en die kothuise word daagliks skoongemaak. Ander geriewe sluit lugversorging, plafonwaaiers, tee- en koffiemaakgeriewe, DStv, verhit in die winter, elektriese komberse, baba-kampbedjies en bababaddens op versoek in.

Sentraal geleë, stapafstand van dorp en restaurante af.

Ander geriewe sluit WiFi, braaigeriewe, 'n groot kinderspeelgrond en 'n sprankelende swembad in. Veilige parkeerplek van die straat af agter geslote hekke word ook voorsien.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 694 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Alice O
Gesin met klein kinders
5.0
Gerieflik, ruim, kinders baljaar. Ons het 'n fantastiese oornag gehad - en was verras met hoe ruim ons kamer/eenheid was. Die kinders het baljaar met ...
Sien meer
Des 2025
Bernice M
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het baie lekker by julle tuisgegaan. Baie lekker by julle tuisgegaan. Daar is baie aktiwiteite vir klein kindertjies.
Des 2025
Christine D
Gesin met tieners
5.0
Friendly helpful staff. We will stay again. Safe, clean and an excellent location.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2025
Wilmari V
Saam met vriende
5.0
Lekker rustig. Baie, baie lekker gebly!
Des 2025
Adele V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker! Hierdie was ons 2de keer by Profcon en sal dit beslis aanbeveel. Baie gerieflik dat jy daar kan eet en heerlik buite op die gras sit. Sal...
Sien meer
Des 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Leanne Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 767

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • 88 Somerset Street, Graaff Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Gaste dink Profcon Resort het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 980
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 980
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 980
per nag (plek vir 2)
Bespreek

88 Somerset Street, Graaff Reinet, 6280, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 71 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA33a939962b87be27a77de9cbdc7bf6cc3c951f524a2e275e0ca7afebaaca6dd1f860ee672b95cf863cbe9b494020fb1103f6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 2) 694 5 1 5 88 Somerset Street Graaff Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.252323322121 24.531027084656

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang