Promenade Central Apartment
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 4 Oliver Road, Sea Point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Promenade Central Apartment is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in Seepunt, wat 'n ontspannende verblyf bied vir sakereisigers of vakansiegangers.
Die woonstel met lugversorging bied slaapplek vir tot 2 gaste in 'n oopplan-uitleg met 'n slaaparea, leefarea en kombuis. Die slaaparea is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, en gaste maak gebruik van 'n badkamer met 'n stort. WiFi is beskikbaar vir gaste se gerief.
Die leefarea beskik oor gemaklike sitplek, 'n TV, 'n eetkamertafel en 'n kombuis. Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, wasmasjien en koffie- en teemaakgeriewe. Gaste het toegang tot 'n sprankelende gemeenskaplike swembad en gedeelde braaigeriewe op die dak.
Promenade Central Apartment is gerieflik geleë naby plaaslike winkels, restaurante, die gewilde Seepunt-promenade en ongerepte strande, wat dit 'n ideale basis maak om Kaapstad te verken.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.1/5
Soughted Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 100+
Resensies 66
Op LekkeSlaap 8 maande
Ligging
- 4 Oliver Road, Sea Point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4 Oliver Road, Sea Point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang